Pasgelaai
Liefdesbrieven/Liefdesbriewe nou te sien in SA-teaters
2014-10-21 Liefdesbrieven/Liefdesbriewe is ’n vertaling van die Amerikaanse dramaturg en romanskrywer Pete Gurney se Love Letters. Die produksie met Jo Decaluwe en Chrisna Beuke-Miur is nou te sien in Suid-Afrikaanse teaters.Oor vinger-, skoen- en voetafdrukke
2014-10-21 "'n Sekere mnr en mev Bruce van Oos-Londen het op 'n aand in Maart 1967 teen omtrent kwart voor twaalf bed gaan slaap in hul woonstel in Matthewsweg. Onbesorg het hulle, soos dit hulle gewoonte was, die stoepdeur van hulle woonstel effens oopgehou sodat daar 'n luggie kon deurtrek."Biebouw-resensie: Krokodil aan my skouer deur Christiaan Bakkes
2014-10-21 "Stoffel se grootste storie." Gerrit Rautenbach resenseer Christiaan Bakkes se Krokodil aan my skouer.Rufio Vegas: "Hierdie album is ’n tong-in-die-kies-sinopsis ..."
2014-10-21 "Rufio verteenwoordig my onuitputbare jeugdige self en RufiYOLO was ’n identiteitskrisis wat ’n sekere persoon met wie ek nou saamgewerk het, ondergaan het. Ek dink met VEGAS het die groeipyne effens bedaar."
Benny Lindelauf in SA saam met ’n groot aantal LAPA-skrywers
2014-10-20 Benny Lindelauf (regs) is ’n Nederlandse outeur wat tans deur die land toer op uitnodiging van SASNEV, die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere.
Hartverwarmende optrede in Fismersaal
2014-10-20 Berger, Dippenaar en Martens se spel op Barokinstrumente het die gehoor in Stellenbosch se harte verwarm.Klaskamerklets: Onderhoud met Mariehetta Matthee
2014-10-20 ’n Geselsie met Mariehetta Matthee, skoolhoof van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein wat steeds elke dag in die Afrikaans-klas staan!
