Riette Rust2014-11-05"Nou, as jy ’n langhaarpoedel vat en jy trek hom agteruit deur ’n posbus dat al sy kroese vorentoe staan en jy maak hom regop sit in die middel van ’n bakkie en jy kyk hom van agter af, dan weet jy hoe lyk ’n Pretoria-meisie op ’n date."
Naomi Bruwer, Thys Human2014-11-05Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Thys Human was een van die beoordelaars van die Fiksie-kategorie.
Naomi Bruwer, Herman Wasserman2014-11-05Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Herman Wasserman was een van die beoordelaars van die Niefiksie-kategorie.
Alfred Henrico2014-11-05Hierdie navorsingsartikel ondersoek die wese van hoërorde kognitiewe vaardighede en die onderrigstrategieë wat dosente kan kombineer om onderwysstudente se hoërorde kognitiewe vaardighede te ontwikkel sodat hulle weer hierdie vaardighede by leerders kan ontwikkel.
Naomi Meyer2014-11-05"Inspirasie is nie vir my dit wat die verhaal aan die gang sit nie. Inspirasie kom al skrywende, maar daar was wel prikkels. Mens hoef net die koerant oop te maak of te luister na gesprekke om jou om te verstaan waar sulke prikkels vir spanningsromans vandaan kom."
2014-11-05 Ter viering van kykNET se 15de verjaarsdag op 15 November het die kanaal besluit om dankie te sê aan sy lojale kykers deur vir hulle ’n fliekkanaal as vakansiegeskenk te gee.
Ina van Rooyen2014-11-04 The brilliant Russian pianist Andrey Pisare, a previous winner of among others a Unisa International Piano Competition who is currently on a South African concert tour, will perform at Unisa on Sunday 9 November.
Kerneels Breytenbach2014-11-04Oor: PEN Afrikaans Bestuurder aangestel; die invloed van die poskantoorstaking op Afrikaanse boekverkope; nuwe Afrikaanse publikasies.
Ina Knobel2014-11-04Ina Knobel belig in hierdie bydrae die verwyderingsreg van huurders wat roerende sake gedurende ’n huurtermyn aan huurgrond geheg het.