Pasgelaai

Vonnisbespreking: Kan repudiëring ooit aanvaarbaar wees?

André Mukheibir 2014-09-23 André Mukheibir bespreek, na aanleiding van die Comwezi-saak, die vraag of repudiëring as sodanig kontrakbreuk daarstel, en of die repudiëring neerkom op kontrakbreuk eers wanneer dit aanvaar word.

Verhaal verwerk vir film

Nicole Jaekel Strauss 2014-09-23

Interview: Birdseye by Máire Fisher

Máire Fisher, Jonathan Amid 2014-09-23 "What is particularly exciting is that Birdseye is appealing to a wide range of readers: from my sons and their friends in their twenties, to my father and mother-in-law in their eighties, to middle-aged men and women. I’m so happy about that – I love knowing that Birdseye is crossing all sorts of age boundaries."

Resensie: Mooiloop, saamgestel deur Gerrit Rautenbach

Harry Kalmer 2014-09-23 "Die boek bied beslis 'n paar uur se lekker lees, en Rautenbach se manier om foto’s met teks te verweef werp weer eens goeie resultate af."

Foto's: Mooiloop bekendgestel in Centurion

2014-09-23 Mooiloop, saamgestel deur Gerrit Rautenbach en uitgegee deur LAPA-Uitgewers, is verlede week by Annelie Cilliers se huis in Centurion bekendgestel. Annelie het foto's van die geleentheid met LitNet gedeel.

Biebouw-resensie: Glipstroom deur Anemari Jansen

Nini Bennett-Moll 2014-09-23 "Ek leef in die glipstroom van verlede jaar. Alles wat toe gebeur het, beïnvloed my lewe nou."

Laudatio by die oorhandiging van Riet de Jong-Goossens se vertalingserepenning

Ena Jansen 2014-09-23 Lees Ena Jansen se laudatio by die oorhandiging van die Akademie vir Wetenskap en Kuns se erepenning vir vertaling aan Riet de Jong-Goossens by die Week van de Afrikaanse roman in Amsterdam.

Waarheids- en Versoeningskommissie-herverhoor en -versoeningsgeleentheid

2014-09-23 ‘n Terugblik op die aanbieding van die geloofsgemeenskappe met 'n spesifieke fokus op versoening in post-WVK-Suid-Afrika word op 8 en 9 Oktober 2014 in Stellenbosch aangebied.Die WVK-herverhoor sal gelei word deur Emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu as voorsitter.

Ryno Velvet: "Omstandighede en begrip speel ’n groot rol ..."

Henry Cloete 2014-09-22 "Daar was, soos voorheen, geen perke aan styl of genre nie. Ek het nog altyd van die geleentheid gebruik gemaak om met verskeie genres te eksperimenteer, en veral in Afrikaans ..."

Nuut op NB-Uitgewers se Storierak

2014-09-22 Ontdek interaktiewe stories vir die jongspan op jou iPad of Android-tablet.

In de ban van de Afrikaanse roman

Hendrik-Jan de Wit 2014-09-22 Hendrik-Jan de Wit schrijft over het openingsavond, Week van de Afrikaanse roman, in de Openbare Bibliotheek Amsterdam.

Binne bereik

CM 2014-09-22

Religieuse onderklere?

Angus 2014-09-22

Bluf

CM 2014-09-22

Ruimte

CM 2014-09-22

Lesersindruk: Pleisters vir die dooies deur Fanie Viljoen

Jaco Fouché 2014-09-22 "Sowat van ’n spanningslyn kry ’n mens nie oral nie en dit word deurentyd gehandhaaf – dit versnel selfs, hoe dieper ’n mens die donkerte van die verteller se nag op straat ingaan."

Interview: Cape Town Fringe Festival 2014

Ismail Mahomed, Steyn du Toit 2014-09-22 The first-ever Cape Town Fringe Festival takes place from 25 September to 5 October. Steyn du Toit chats to the festival’s artistic director, Ismail Mahomed, about this new initiative, Cape Town as host city, and the benefits for independent artists taking part in the event.

Herstelwerk

CM 2014-09-19
Top