Lina Spies2014-09-25 "Hoe het dit gebeur dat ek buitekerklik geword het en uiteindelik in 2013 na die Woordfees amptelik uit die kerk bedank het?" Lina Spies oor haar verhouding met die kerk.
Karina Magdalena Szczurek2014-09-25"I should have started shedding tears at the beginning of the event, when the woman who is our national treasure, Sindiwe Magona, noticed that we were only a few people in the audience while the whole of South Africa should have been attending."
Jean Oosthuizen2014-09-25Gelowiges, ongelowiges en buitekerklikes het verlede week om ’n ronde tafel gaan sit en met mekaar in gesprek getree. Jean Oosthuizen gee sy indrukke van die gesprek.
Ina van Rooyen2014-09-25The next lunch hour concert at Unisa features the jazz artist Ngwako Manamela and friends on vibraphone. It takes place on Friday 3 October 2014 at 13:00 in the Miriam Makeba Concert Hall.
Johann Lodewyk Marais2014-09-25"Africa was, and still is, a continent characterised by its rich linguistic heritage, but also the prominent role that the languages of the former colonial powers, namely English, French and Portuguese, still play."
Henry Jack Cloete, Jonathan Amid2014-09-25Joan Hambidge noem in haar resensie Draalnoot “’n roman wat soos ‘n Playstation-speletjie sy eie reëls neerlê.”
Erika Terblanche2014-09-23"Merwe Scholtz sal altyd binne die Afrikaanse letterkunde onthou word vir die sfeer van intellektuele opwinding wat hy met hom saamgedra het." Louise Viljoen. Merwe Scholtz se profiel is nou volledig bygewerk.
John Kramer, Lien Botha2014-09-23John Kramer se eerste solo-tentoonstelling in 25 jaar het op 6 September by die Irma Stern Museum in Rosebank, Kaapstad geopen. Hy het met Lien Botha hieroor gesels.
Danny Titus2014-09-23 "Kultuur en die verskeidenheid is in die verlede aangevoer as die rede waarom ons in geskeidenheid moes leef met alle gevolge van dien. Vandag is dit kultuur en die wye verskeidenheid daarvan wat ons al die geleenthede bied om saam te werk aan die eenheid van 'n land, Suid-Afrika."