Hierdie blad bevat erotiese literatuur en illustrasies. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. |
Wete
die wete van my liefde
volg 'n melkwegbaan
van oneindigheid
en in daardie wasigheid
verander my wêreld
die hele tyd
en blom ek
in jou verstrengel
mag jou lewe vaar
daarmee uitbol
uit my uit