Pasgelaai
Spraakprobleem? Nee! Spraakoplossing!
2014-10-29 "Shantille Klaasse, van St Anna Sekondêr in Springbok, is ook geneig om te hakkel. Dít was een van die goed wat gemaak het dat sy dieper moes delf en meer moes konsentreer as enige ander deelnemer aan Saterdag se landswye Afrikaanse Spelfees vir Graad 9-Huistaalleerders."Onderhoud: Chrisna Beuke-Muir oor Liefdesbriewe
2014-10-28 "Maar dan die wóórd: ek moet maar net weer terugkom na die woord. Hierdie stuk het respek vir die woord."Interview: Quentin Crida on the Camerata Tinta Barocca
2014-10-28 "CTB offers us musicians something that we all enjoy – playing great music in a positive environment to an appreciative audience."kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Hettie Scholtz
2014-10-28 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Hettie Scholtz is die organiseerder van hierdie boekpryse.Shooting Party se knie
2014-10-28 "'n Bekende Suid-Afrikaanse renperd met die vreemd-interessante naam Shooting Party het op 27 September 1990 tydens 'n wedren 'n fraktuur van sy regtervoorbeen opgedoen wat uiteindelik tot sy dood gelei het. Of het dit?"'n Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling (BDV – Die Bybel: 'n Direkte Vertaling)
2014-10-28 "’n Nuwe vertaling van die Bybel in Afrikaans is belangrike nuus. Dat dit nou, vir die eerste keer, ’n werklik bronteksgetroue vertaling is, is opwindende nuus."kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Dana Snyman
2014-10-28 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Onder die rader deur Dana Snyman is genomineer in die kategorie: Niefiksie.Tien vrae: Mellet Moll oor Heilige Meetkunde, Swanesang en Nalewe.
2014-10-28 "Ek het geleer ’n mens kan nie ervaring koop nie en digterskap het ’n onderliggende rypwordingsproses wat soos ’n blom oopvou op sy eie tyd en bloeiwyse. As ek dus iets moet uitsonder, is dit deursettingsvermoë."Resensie: Witwatersrand deur Wilbur Smith
2014-10-28 "Skynbaar het die uitgewer die teks uitvoerig laat hersien, en al die seks en dinge laat terugplaas. Hierdie roman het Wilbur Smith se internasionale loopbaan geloods, en dinge wat hom by soveel lesers laat aanklank vind het, is in oorvloed hier teenwoordig."
Een aand op ’n bus na Odessa
2014-10-28 "Daar is een of ander orde waarvan ons nie bewus is nie, wat nog te sê verstaan."Onderhoud met Benny Lindelauf
2014-10-28 "Ha! Ik heb ontelbare dode punten gehad. Een schrijver is namelijk iemand die zelf problemen veroorzaakt en die dan ook weer zelf moet oplossen."
Op pad na die land van Hayk
2014-10-28 “'Loyal to Armenian Values', groet die groot advertensiebord in die aankomsaal..."Richmond – ’n woordlandskap tussen vergeet en onthou
2014-10-28 Clinton V du Plessis het Richmond se sewende Bookbedonnderdfees bygewoon en deel sy herinneringe.Fine Music Radio-resensie: Glipstroom deur Anemari Jansen
2014-10-28 "Anemari Jansen vra met Glipstroom belangrike vrae rondom liefde en verhoudings, die idee van “huis” en ’n gevoel van behoort, sowel as die invloed van die verlede op ’n mens se optrede, begeertes en behoeftes."
