2014-09-30Die ATKV Boeke-oase se program by vanjaar se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom is oudergewoonte propvol opwindende boekbekendstellings, boekgesprekke, teatergesprekke en voorlesings. Alle gesprekke/geleenthede wat by die Boeke-oase aangebied word, is gratis.
Erika Terblanche2014-09-30Ben de Kock skryf oor Melt Brink dat hy in sy tyd ’n belangrike baanbreker was en miskien ook die eerste wat ons mense geleer het om vir hulself te lag.
Winnie Nel, Naomi Meyer2014-09-30"Drama is die oudste vorm van kuns. Dit is gebore uit die mens se drang om uiting te gee aan sy innerlike wêreld, sy emosies en veral sy belewing van sy leefwêreld en die invloed wat dit op sy psige het. Daardie drang is vandag nog net so sterk soos eeue gelede."
Lina Spies2014-09-29"Deur hom weet ek dat daar ’n soort liggaamlike intuïtiewe begryp van die lewe en die wêreld is, helderder as die koue intellektuele verstaan van kale woorde."
Dorothea van Zyl2014-09-29Die digter DJ Opperman sou op Maandag 29 September 2014 honderd jaar oud geword het. Onlangs het die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch 'n feesvieringsgeleentheid in die Wilcocksgebou op die kampus aangebied waar sy menslike nalatenskap geëer is. Dorothea van Zyl (organiseerder en aanbieder van die aand) deel haar bydrae by dié geleentheid.
2014-09-29 Aktuele kwessies soos grond, ongelykheid, geloof en die toekoms is die onderwerpe waarop daar by vanjaar se Beeld Diskoers-reeks by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees gefokus word.
2014-09-29Die digter DJ Opperman sou op Maandag 29 September 2014 honderd jaar oud geword het. Hier is klank- en videobeelde van 'n onlangse feesgeleentheid ter viering van sy menslike nalatenskap by die Universiteit Stellenbosch.
Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2014-09-29"So skop die eerste dag van die heel eerste Kaapstadse Fringe Festival af. Hiermee sluit Kaapstad by ’n reeks wêreldberoemde stede aan, soos Praag, Amsterdam en Edinburgh, om net ’n paar te noem, wat reeds hulle eie internasionale Fringe-feeste hou."
Karina Magdalena Szczurek2014-09-29"Literary history has a tendency to focus on the great deeds of renowned men. Women’s lives often end up sinking like dresses in a lagoon, pushed down by the rudders of ignorance and neglect. Lyndall Gordon’s writing inflates them with life-saving breath which allows them to float and sparkle in the sunlight of recognition."