Liefde op papier: Huis-huis gespeel

  • 0
Hierdie blad bevat erotiese literatuur en illustrasies. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

 

Huis-huis gespeel

droë bossie veldblomme,
staar op in die lig
blinde oë, vaal gesig
stemme skree, stomme
halfleë koppie tee,
rooi soenmerk rand
oortjie beloof my jou hand,
halfnaak beklee
my liefde vir jou
netjies opgevou

 

Klik hier vir kompetisie–besonderhede

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top