Johann Neethling2014-06-23Openbare figure kan beskryf word as pesone wat op sodanige wyse reeds in die openbaar bekend geraak het vanweë hulle status, amp, beroep, doen, late en misdade dat hulle openbare belangstelling gaande maak sonder dat hulle noodwendig aan ’n nuuswaardige gebeurtenis gekoppel is.
Lien Botha2014-06-23"Laat ons begin by die kwas − daardie agbare instrument wat Suid-Afrikaanse kunsversamelaars laat kwyl en wat die sleutel is tot inspekteur Kassie Kasselman se deurbraak wanneer hy ’n reeks moorde op ses-en-vyftig-jarige wit mans ondersoek."
2014-06-20On Sunday 29 June, the stately Nederburg Manor House in Paarl will come alive with the sounds of some of the most beautiful melodies ever written for voice and piano. Performed by leading South African soprano, Zanne Stapelberg, and pianist, Albie van Schalkwyk, the concert marks the launch of the annual Nederburg Concert Series.
Nadia de Kock2014-06-20Zelda la Grange se boek Goeiemôre, mnr Mandela en Good Morning, Mr Mandela het gelyktydig by Penguin SA verskyn. Nadia de Kock het op 19 Junie 2014 by die boekbekendstelling in Johannesburg gaan foto's neem.