Pasgelaai
Biebouw-resensie: Kamphoer deur Francois Smith
2014-09-09 "Kamphoer is ’n debuutroman wat min lesers onaangeraak sal laat. Die feit dat die roman op ware gebeure gebaseer is, dra by tot die wyse waarop dit ’n mens teen die bors tref. Die leser kom ook onder die indruk van ’n uiters vaardige prosaïs wat woorde en beelde opweeg en sorgvuldig kies."Bedrieglike wanvoorstelling
2014-09-09 "Toe hulle laat in September daardie jaar sak en pak in die Kaap aanland, moes hulle tot hulle ontsteltenis ontdek dat die pragtige eiendom wat hulle gekoop het en wat juis vir hulle só aantreklik was omdat dit so onbeboud en ongerep was, nou omring was van plakkershutte."Chris Chameleon, Posduif en die driepootpot
2014-09-09 "Nou ja. Jy sê die bedryf-deel van musiek 'verander'. ’n Karkas wat in die son lê en vrot en deur die maaiers gevreet word, verander seker ook maar."Mr. Cat & The Jackal se Set: "Daar is definitief ’n donker streep ..."
2014-09-09 "Lewe was nie noodwendig te vriendelik met ons gewees die afgelope drie jaar nie, en mens reflekteer mos maar jou omstandighede."DJ Opperman: "100 Jaar"-fees
2014-09-08 DJ Opperman vier vanjaar op 29 September sy 100ste "verjaardag". Kom luister na staaltjies en 'n voorlesing uit sy werk. Sluit op Maandag, 22 September om 19:00 aan by die geselskap van Departement Afrikaans en Nederlands in die Wilcocks-gebou.Onthoukos: Kosstories en skrywers
2014-09-08 Nooi jou vriende en kom geniet onthoukos, goeie wyn en kosstories saam met Wilna Adriaanse, Nanette van Rooyen en koskokkedoor Marius Uys. Merk jou dagboek vir 28 Oktober en sluit aan by gasvrou Madri Victor op D'Aria.
Zanne Stapelberg and Kathleen Tagg in Wordsong
2014-09-08 The soprano Zanne Stapelberg, accompanied by pianist Kathleen Tagg, will be performing in a lunch hour concert on Friday 19 September at 13:00 in the Miriam Makeba Concert Hall on the Unisa Muckleneuk Campus. The programme, compiled by Stapelberg and Tagg themselves, is titled Wordsong.
Poësieskryfkompetisie vir leerders
2014-09-08Laer- en hoërskoolleerders word uitgenooi om aan die 18de Poetry Africa-poësieskryfkompetisie deel te neem.
Launch in Kalk Bay: A Man of Good Hope
2014-09-08 Kalk Bay Books and Jonothan Ball invite you to a launch of A Man of Good Hope by Jonny Steinberg on 23rd September.
Launch in Kalk Bay: The Keeper
2014-09-08 Kalk Bay Books and Penguin SA invite you to a launch of The Keeper by Marguerite Poland on Wednesday 17 September.
