Henry Cloete2014-10-03"Party songs vang jou onverwags in die skryfproses as iets wat die potensiaal het om op radio te speel, en ander wat jy glo is ’n single, maak soms geen opspraak by luisteraars nie."
Phil Ndlela2014-10-02"On Saturday, February 15 the sun set on one of South Africa’s pre-eminent black scholars and writers, Mbulelo Vizikhungo Mzamane."
2014-10-02The production that received a five-star accolade from the British Theatre Guide, which described it as “a deceptively clever theatrical piece”.
Jonathan Amid2014-10-02"How do we find our place in the world if our vision of ourselves is never fully consonant with the self-narratives we would like to believe?"
Michael King2014-10-02"A Sportful Malice is a very funny book, fully accomplishing its subtitle 'A Comedy of Revenge'. The high points of comedy and satire are in the dialogue, especially the extended conversations in which Michael unwittingly reveals his pretentions and shallowness."
Henry Cloete2014-10-02"Dit is in ons oë die beste album wat ons nog vrygestel het – alhoewel ’n mens dit elke keer sê as jy ’n nuwe album vrystel, haha, maar daar is net iets spesiaal aan dié album."
Eduard Potgieter, Corene de Wet, Lynette Jacobs, Kevin Teise2014-10-01Hierdie artikel lewer verslag oor ’n verkennende tweefase-ondersoek oor ontgroeningspraktyke en -beleide by uitgesoekte Vrystaatse hoërskole en skoolkoshuise.
Chris van der Merwe2014-10-01"Afrikaans het ’n wonderlike uitdrukking: 'om tot verhaal te kom'. In dié uitdrukking kom die wysheid tot uiting dat ’n mens, wanneer jy diep geskok is, jou 'verhaal' verloor." Hierin is dan (onder andere) die prestasie van die skrywer geleë, dat hy die hoofkarakter "tot verhaal laat kom", skryf Chris van der Merwe.
Gustaf Pienaar2014-10-01"1 Oktober het 'n spesiale betekenis vir ons land se hoogste hof van appèl – kortweg die appèlhof - wat in Bloemfontein gesetel is. Maar ook vir die hof vir klein eise – wat in 'n sin ons laagste geregshof is – is 1 Oktober 'n spesiale dag."