Blade Inzimandi, hoof van die Kommuniste Party en minister van Hoër Onderwys in die ANC-regering dreig om ‘n enkelmedium Afrikaanse Universiteit te sluit:
http://www.iol.co.za/news/politics/blade-cuts-into-afrikaans-only-university-1.1788490#.STNH8Sh8z_M
http://www.politicsweb.co.za/politicsweb/view/politicsweb/en/page71654?oid=827831&sn=Detail
Flip Buys van Solidariteit gee antwoord op Blade Inzimandi:
http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/suid-afrika/akademia-ons-gaan-volstoom-voort/
Jaco Fourie


Kommentaar
Ek dink nie ons hoef ons hier veel aan Kameraad Blade te steur nie. Hy is waarskynlik bloot besig om praatjies te maak vir die kiesers.
Ons moet ons definitief aan Kameraad Blade steur! Hy is immers die minister van Hoër Onderwys en wat hy sê gaan gebeur. In elk geval, lees bietjie op oor die definisie van rassisme en dan kyk jy bietjie of die Kameraad nie dalk ‘n rassistiese uitlating gemaak het nie. Waar is Afriforum en kie nou?