Pasgelaai
Wie moet nou regtig vir die Bokke speel?
2014-06-12 DagsêNet As ek nou terugdink aan my vroegste onthou van rugby hoor ek die Bats Vat hom Dawie sing. In daai jare het ’n span nie uit amper 30 spelers bestaan nie. Daar was 15 en twee reserwes. Wat net opgegaan het as iemand seer gekry het. Vir ’n hele paar jaar het die kern […]Beeste in Standerton en apartheidslaster
2014-06-12 Vandeesweek twee ligte sketse uit die jare sewentig se hofverslae ...Fishers of Hope
2014-06-12 Fishers of Hope, subtitled Taweret, a new South African play by the multi-award-winning writer/director Lara Foot, will have its world premiere at the National Arts Festival from 3 to 5 July, followed by a season at the Baxter Flipside from 10 July to 2 August at 7.30pm nightly.Briewe deur die lug: Inleiding
2014-06-12 Poolshoogte is nie die eerste aanlyn skrywerskongres op LitNet nie. Briewe deur die lug het in 2000 plaasgevind en is daarna in boekvorm deur Tafelberg uitgegee. Hier is Etienne van Heerden se inleiding wat in die boek verskyn het.South African Book Fair 2014: Hardebaard
2014-06-11 Drie van Suid-Afrika se beste misdaadskrywers deel 'n verhoog.Absa KKNK: Teksontwikkelingsprojek nou oop vir inskrywings
2014-06-11Die Absa KKNK, met die ondersteuning van die Dagbreek Trust, is op soek na opkomende en gevestigde skrywers – wat nog nooit van te vore toneelstukke geskryf het nie – se oorspronklike en kreatiewe voorstelle wat tot opwindende en aangrypende teater kan lei.
The music of Queen in The Show Must On at Grandwest
2014-06-11 Paying tribute to the ever popular music of Queen is The Show Must Go On which runs at the GrandWest Roxy Revue Bar from Friday 27 June 2014 until Saturday 30 August 2014.Perdevrou se verhaal op die verhoog in Hermanus!
2014-06-11 Die Hermanus Historiese Organisasie bied in samewerking met die bekroonde dramaturg en regisseur Charles J. Fourie van Pringlebaai ‘n aand van toneel aan by die Hermanus Burgersentrum.Oorgrens-biodiversiteitsregulering in die Antroposeen
2014-06-11As gevolg van die toenemende menslike invloed op die aardstelsel is die aarde besig om kritieke kantelpunte te bereik wat tot snelle en onomkeerbare verandering kan lei en lewe op aarde onmoontlik kan maak.
Penumbra by Songeziwe Mahlangu
2014-06-11 Read Jonathan Amid's review of this <em>Sunday Times</em> Award nominee.
Balbesit – oor sport, mag, kleur en manlikheid
2014-06-11 "As jy wil wen, moet jy balbesit hê." Drie akteurs in dié toneelstuk praat oor hoe ernstig rugby kan raak.South African Book Fair 2014: South Africa's most significant female writers
2014-06-11 Liefde, spanning, misdaad, intrige en romanse. Kom luister na vier van Afrikaans se merkwaardigste vroueskrywers.
