Jason Lloyd2014-10-01"Ek het ’n broertjie dood aan die nuwe ontluikende kuns van selfies. Hoekom sou iemand ’n foto van hulself wil neem en deur middel van Twitter of Facebook aan die wye-wilde-weste wêreld wil stuur?"
Francois Smith, Jonathan Amid2014-10-01"Kom ek sê maar net dat ek baie lank saam met daardie karakters in daardie motor moes gaan sit, saam met Susan Nell en daardie twee bejaarde mans, en ek moes sit en sit en wag dat iets van daardie situasie tot my deurdring."
2014-09-30 "Ons wil graag op vertalersdag hulde bring aan die mense wat agter die skerms werk om die voortbestaan van al Suid-Afrika se amptelike tale te bevorder."
Naomi Meyer2014-09-30Ons Stories is ’n splinternuwe dramareeks wat die verhale van Afrikaanse mense vertel. Ter bekendstelling van dié program het rolspelers wat hierby betrokke is, op 30 September 2014 vir 'n heerlike ontbyt in Kaapstad bymekaargekom.
2014-09-30Die ATKV Boeke-oase se program by vanjaar se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom is oudergewoonte propvol opwindende boekbekendstellings, boekgesprekke, teatergesprekke en voorlesings. Alle gesprekke/geleenthede wat by die Boeke-oase aangebied word, is gratis.
Erika Terblanche2014-09-30Ben de Kock skryf oor Melt Brink dat hy in sy tyd ’n belangrike baanbreker was en miskien ook die eerste wat ons mense geleer het om vir hulself te lag.