LAPA Uitgewers2014-08-25Jaco Jacobs se jeugboek Oor ’n motorfiets, ’n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word (LAPA Uitgewers) ding tans teen ’n indrukwekkende lys internasionale skrywers in verskeie tale mee om die nuut gestigte Found In Translation-toekenning.
Christo van der Rheede2014-08-25Onlangs het die AHi in samewerking met Bothaville Sakekamer met groot sukses 'n entrepreneurskapkursus geloods. Christo van der Rheede deel foto's van die geleentheid.
Marius Crous2014-08-25Die verhalende inslag van Danie Marais se bundels het aanleiding gegee tot heelwat bespreking oor die aard van die sogenaamde narratiewe praatvers in Afrikaans. Wat dink Marius Crous van Marais se jongste bundel?
Liesl Pretorius, Naomi Meyer2014-08-22Netwerk24-redakteur Liesl Pretorius sê oor koerante: "In ontluikende markte sal 'n mens langer stofsuiers én besems in huise aantref, maar dit word nou redelik algemeen aanvaar dat dié medium uiteindelik nie sal oorleef nie."
2014-08-22"Verna was as radiomens bekend as 'n nougesette, deeglike joernalis wat veral vir die vrou in daardie medium 'n bres geslaan het, maar dit is deur haar jeugprogramme wat haar persoonlikheid en die ruimheid van haar gees en humorsin gebloei het."
Chelsea Johnston2014-08-21"With a theme of 'self-expression' there was much variety and every outfit stood out as fabulously unique – from shimmering shorts and floral maxis to refined menswear and exquisite bridal gowns."
Bernard Lategan2014-08-21Bernard Lategan ondersoek die moontlikhede van ’n meervoudige identiteit en oorweeg geskikte strategieë om meervoudige identiteitsvorming te bevorder.
Corlie de Kock2014-08-21"Katie Barnard du Toit se uitstalling Fear and loss verteenwoordig prominente Suid-Afrikaanse kunstenaars se kommer oor die bedreigde ekologie van die Karoolandskap."
Michael le Cordeur2014-08-21"Ek het grootgeword met die idee dat Afrikaans 'n verdrukkerstaal is, maar vanaand het ek die ander kant van Afrikaans gesien, die mooi kant. Gaan voort met julle goeie werk!"
Erika Terblanche2014-08-21“Geen skrywer kan in ’n lugleegte skryf nie – elkeen het weerklank nodig en dit het ek by mede-Afrikaners gekry wat my werk gelees, waardeer en ook gekritiseer het.” Lees oor die lewe en werk van Gerhard J Beukes.
Lida Krüger2014-08-21"Hoewel die spanning en die energie van die vertoning heelwat gedaal het teen die vierde bedryf, was die spel oor die algemeen baie goed. Hierdie akteurs ken die genre van komedie duidelik goed en hulle speel gemaklik saam."