Dirk Laurie2014-08-16"Daardie meganisme wat die mutasie veroorsaak het wat vir Marielé op ouderdom sewe laat sterf het – die onpresiesheid van DNS-kopiëring – daardie selfde meganisme het gemaak dat Homo sapiens sapiens kon oorlewe toe die vorige ronde van aardverwarming terminaal dodelik was vir Homo sapiens neanderthalensis."
Coenraad Walters2014-08-15Uitsonderlik in Dead Poets' Society. Maar ook het hy kammakots bestudeer en op sy lessenaar gestaan en die wêreld uit 'n ander hoek bekyk. Coenraad Walters leer vir sy leerders die lesse wat Robin Williams hom leer.
Louis Awerbuck, Naomi Meyer2014-08-14Robin Williams is dood – en Naomi Meyer vra vir Louis Awerbuck om te gesels oor die onderwerp waaroor baie mense dink, maar min mense praat.
Thando Njovane2014-08-14Writing South Africa Now: Twenty Years On is a graduate conference on South African literature that took place at the University of York, UK, in June 2014. Read Thando Njovane's abridged paper, "Inexplicable Present: Post-Apartheid Subjectivity in Vladislavic?’s City".
2014-08-14“Afrikaans is een van die mees gevestigde tale op talle gebiede in Suid-Afrika en die toegeneendheid teenoor die taal groei van dag tot dag.”
Esthie Hugo2014-08-14Writing South Africa Now: Twenty Years On is a graduate conference on South African literature that took place at the University of York, UK, in June 2014. Read Esthie Hugo's abridged paper, "Sinister Surfaces: Contemporary South African Horror (On Stage and Off)".
2014-08-14Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging bied op Saterdag, 23 Augustus 2014 in Bloemfontein die jaarlikse BSV Slypskool vir ontluikende skrywers aan onder leiding van Chanette Paul.