Pasgelaai

Ek behaal my Ph.D

Varkspek 2014-09-12

Seldsaam

CM 2014-09-12

Tien vrae: Jaco Fouché oor Siobhán van die sirkus

Jaco Fouché, Naomi Meyer 2014-09-12 "Soos 'n digter gesê het: slotte is sleutels. 'n Mens kan nie 'n slot ligtelik opneem nie."

Tien vrae: Koos Kombuis oor rock&roll.karoo – 33 digitale gedigte

Koos Kombuis, Naomi Meyer 2014-09-12 "Die Karoo is meer as ’n plek; dis ’n hele heelal. Dis meer as my lewe tot dusver. Dis ’n nuwe soort rock ’n roll. Dis groter as die ou rock ’n roll, en nie so raserig nie. Ek is mal oor al daardie spasie, daardie heiligheid – dit beat selfs Woolworths op ’n Sondagmiddag."

Renault 5

2014-09-11

Helse bemarking

CM 2014-09-11

Tien vrae: Martin Steyn oor donker spoor

Martin Steyn, Naomi Meyer 2014-09-11 "Dis my droom. Vandat ek so sestien, sewentien was, wou ek ’n publiserende skrywer wees. Dit het lank gevat. Ek het erg begin twyfel, maar gelukkig nooit tou opgegooi nie."

Tien vrae: Clinton V du Plessis oor Woorde roes in die water

Clinton V du Plessis, Naomi Meyer 2014-09-11 "Daar was ’n tyd toe ek geskryf het omdat ek verveeld was, toe weer omdat ek gatvol was. Nou skryf ek om te probeer onthou."

Zanne Stapelberg in Wordsong at Unisa

Ina van Rooyen 2014-09-11 The duo Zanne Stapelberg (soprano) and Kathleen Tagg (piano), who has been described as “closet blues”, is performing in a special lunch hour concert at Unisa on Friday 19 September at 13:00 in the Miriam Makeba Concert Hall at Unisa. 

Die verhewe simboliese kapitaal van skoolhoofde op ’n plattelandse dorp

Japie Spies, Aslam Fataar 2014-09-11 "Hierdie artikel fokus op die inwerking van ’n plattelandse-dorp-konteks op skoolhoofde se leierskappraktyke."

Tussen treine en visse

Hennie Fritz 2014-09-10

Lekkergevoel storie

Reusedwerg 2014-09-10

Klankopname: Henry Jack Cloete gesels oor Draalnoot vir 'n janfiskaal

Naomi Bruwer 2014-09-10 Klankopname: Henry Jack Cloete se debuutroman, Draalnoot vir 'n janfiskaal, is Saterdag, 6 September by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Hy gesels met Wilken Calitz.

'n Ander land as wat ek ken?

Abraham H de Vries 2014-09-10 "Wat nóú gebeur het, is die African Bank-debakel, ’n ineenstorting wat volgens berigte lank al voorspel is, waarop enkele ingeligtes glo gespekuleer het, waarvan die waarheid nou hopelik in ’n hof duideliker gaan word vir die gewone belegger."

For Madiba with Love – a photographic exhibition by David Turnley.

Dominique Oosthuizen 2014-09-10 "I feel my life has been gloriously touched by his inspiration and I had no choice than to show gratitude. It is a tribute specially dedicated to Nelson Mandela, to South Africa and to humanity."

LitNet Akademies-leesgoed: Bibi Burger

Bibi Burger 2014-09-10 Ek het onlangs drie Engelstalige Suid-Afrikaanse romans gelees wat ek baie geniet het: The cutting room deur Mary Watson, Green-eyed thieves deur Imraan Coovadia en Six fang marks and a tetanus shot deur Richard de Nooy.

Zabalaza Theatre Festival now calling for applications for the 2015 festival

2014-09-10 The Baxter’s Zabalaza Theatre Festival is calling for applications from theatre-makers, directors, script writers, community groups and theatre companies to participate in the 2015 Zabalaza Theatre Festival.

Odeion Quartet Plus One to Perform in Pretoria

Ina van Rooyen 2014-09-10 The highly respected Odeion Quartet of the University of the Free State will be joining forces with clarinettist Danrè Strydom on Sunday 14 September.
Top