Pasgelaai
Baxter Theatre: BeSpoke by comedian Staurt Taylor
2014-09-10 Popular comedian Stuart Taylor presents his new, incredible ninth one-man show for a limited season at the Baxter Theatre. BeSpoke will be performed from 22 September to 3 October.
Die Bom-boekbekendstelling: Pretoria, 2 Oktober 2014
2014-09-10 Kom luister na oudminister Pik Botha oor Suid-Afrika se kernwapenprogram by die bekendstelling van Die Bom in die Miriam Makeba-saal, Unisa, op 2 Oktober.Niel le Roux vertel hoe die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans brûe bou
2014-09-10 "Ek vind dat sekuriteitswagte, motoroppassers, winkelassistente en skoliere graag ’n woord of twee met jou praat wanneer hulle agterkom jy is Afrikaans. Ons kan baie doen om basiese Afrikaans in spel en praat alhier te bevorder."Vriende Van Afrikaans word ’n filiaal van die ATKV
2014-09-10 Op Vrydag 5 September 2014 is die jaarvergadering van die Vriende Van Afrikaans (VVA) op Stellenbosch gehou. Tydens dié geleentheid is eenparig besluit dat die organisasie ’n filiaal van die ATKV sal word. Die besluit is deur verskeie samesprekings voorafgegaan en was onmiddellik van krag.La Superba door Ilja Leonard Pfeijffer
2014-09-10 "Ilja Leonard Pfeijffer balt dit alles op een intrigerende manier samen in deze roman vol wellust, verval en verlangen."
Clover Aardklop: Daar kom die Jaloersbokkies
2014-09-09 Programaanbieders Nedine Blom en Jawaahier Petersen van die radiostasie Jaloersbokkies FM hou jou geselskap terwyl jy bekoor word deur die musiek waarvan hulle die jaloerse bewakers is: Afrikaanse treffers, ghoema-musiek, Maleisiese musiek...
Clover Aardklop: English plays
2014-09-09 The majority of English plays presented at Clover Aardklop between 7 and 11 October are proudly South African. Local is lekker!
Clover Aardklop: Holm se tweede "big break"
2014-09-09 'n Jong man ondersoek die verbrokkeling van sy ouers se verhouding nadat sy predikant-pa met veelvuldige sklerose gediagnoseer word. Dogma is 'n gesprek tussen geskiedenis en geloof, identiteit en bestaan, menslikheid en die magiese. Dis 'n verhaal van grootword in 'n huis met Dylan en dogma.
Cape Town: Launch of Rachel's Blue by Jakes Mda
2014-09-09 Join James Woodhouse in conversation with Jakes Mda at the launch of his new book, Rachel's Blue on Thursday, 18 September.
Biebouw-resensie: Donkerland deur Deon Opperman en Kerneels Breytenbach
2014-09-09 "Op die keper beskou: Breytenbach se grootse poging is aanprysenswaardig. En dit is vir my beide ‘n verligting en ‘n plesier om dit te noem, al weet ek ek is bevooroordeeld omdat Opperman en Breytenbach al lankal my bewondering verdien het."Godsdiens in skole: Wat sê die Grondwet?
2014-09-09 Val godsdiensonderrig weg, of hoe word dit toegepas? Marinus Wiechers, Grondwetkenner, gee sy mening.
