Jonathan Amid2014-07-30"Expertly edited by the superb Henrietta Rose-Innes, these four voices, channelled through the authorial lens of Greg Lazarus, offer an almost musical sense of harmony and melody in a novel that hits subtle notes, tugs at the heartstrings, alternates between moments of rich light and shade, and ultimately leaves the reader with a huge grin and an urge to say 'More, more!'"
Alex J Coyne2014-07-30Maak die derde deur oop en kom binne … Pasop net dat die wind nie die deur agter jou toewaai nie, want hoe sal jy dan die pad terug na jou wêreld vind?
Lida Krüger2014-07-30"Suid-Afrikaanse gehore is geneig om baie maklik op te staan tydens applous, maar in die geval van Vir ewig en altyd was die staande ovasie welverdiend."
Jannie Pretorius2014-07-30"Ou kerkgeboue is vir my onweerstaanbaar – veral as hulle leeg is. Hulle ruik vir my na lidmate uit vergange tye en desperate gebede."
Lien Botha2014-07-30"Another Country is gebaseer op Suid–Afrikaners se siening oor hulle land en hul persoonlike geskiedenis; dit is ’n onverbloemde weergawe van verandering wat plaasgevind het deur die lens van bestaande foto’s." Aldus die flapteks. Wat dink Lien Botha?
Gustaf Pienaar2014-07-29"Wat hierdie huwelik egter buitengewoon gemaak het, is dat toe die partye uitmekaar uit is, mev Nilsson al 78 jaar oud was en haar man 85."