Pasgelaai
Bekendstelling: Harry Kalmer se 'n Duisend stories oor Johannesburg
2014-07-22 Harry Kalmer se 'n Duisend stories oor Johannesburg word op 4 Augustus by die Troyeville Hotel bekend gestel.Onderhoud: Alles wat mal is
2014-07-22 Corine du Toit en Sandra Vaughn, draaiboekskrywers van Alles wat mal is, ’n nuwe romantiese komedie, het saam-saam Ilza Roggeband se vrae beantwoord oor die skryf van die fliek wat op ’n kortverhaal deur Deon Meyer gegrond is.Opvoeding vanuit ’n post-postfundamentistiese perspektief
2014-07-22"Post-postfundamentisme het betreklik onlangs sy verskyning gemaak in reaksie teen sowel die fundamentisme as die postfundamentisme, ook deur sommiges die postmodernisme genoem."
LitNet Akademies-leesgoed: Alettie van den Heever
2014-07-22 "Felski maak die opmerking dat ons taal van kritiek meer gesofistikeerd en wesentlik as ons taal van regverdiging is. Met hierdie boek lewer sy ’n verfrissende bydrae tot laasgenoemde."In gesprek met ... Guido van den Berg
2014-07-22 Zuid-Afrikahuis: Die "gemeenskaplike erfgoed van twee lande wat behoue moet bly".Filmverwerkings moet moontlikhede ontsluit
2014-07-22 "Die verwerkingsproses maak voorts voorsiening vir die draaiboekskrywer om ’n eie stem te ontwikkel, wat nodig is vir enige verwerking om te slaag. Die verwerkingsproses moet moontlikhede ontsluit, nie kreatiwiteit en vryheid inperk nie."Kunsonderhoud met Barbara Wildenboer oor The Lotus Eaters
2014-07-21 Die visuele kunstenaar Barbara Wildenboer swem saam met reuse tussen die papierbootjies. Lien Botha vra haar uit oor haar ondersoeke van die fisieke en metafisiese wêrelde.
Biebouw-resensie: Dubbelspel deur Wilna Adriaanse
2014-07-21 Elbie Adendorff resenseer Wilna Adriaanse se jongste boek.Foto's: Marita van der Vyver stel Winterkos in Provence bekend
2014-07-21 Marita van der Vyver was Saterdagaand by die Grand Roche Hotel in die Paarl om haar jongste kookboek, Winterkos in Provence, bekend te stel.Heerengracht se fontein
2014-07-21 Die fontein in Kaapstad by die verkeersirkel waar Hans Strijdomlaan by die Heerengracht en Adderleystraat aansluit was op 22 Julie 1960 die onderwerp van 'n hofsaak in die Kaapse hooggeregshof.Smooth jazz saxophone concert
2014-07-21 Karén Devroop is a jazz saxophonist with an established national and international reputation. He spent 13 years in the USA, completing his post-graduate studies at the highly acclaimed University of North Texas, which is considered to be the most prestigious jazz institution in the world."Ons bly hard en heavy" - KOBUS!
2014-07-21 "KOBUS! sal nooit dieselfde ding twee keer doen nie. Dis nie in ons aard nie."
