Pasgelaai
Klankopname: Henry Jack Cloete gesels oor Draalnoot vir 'n janfiskaal
2014-09-10 Klankopname: Henry Jack Cloete se debuutroman, Draalnoot vir 'n janfiskaal, is Saterdag, 6 September by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Hy gesels met Wilken Calitz.'n Ander land as wat ek ken?
2014-09-10 "Wat nóú gebeur het, is die African Bank-debakel, ’n ineenstorting wat volgens berigte lank al voorspel is, waarop enkele ingeligtes glo gespekuleer het, waarvan die waarheid nou hopelik in ’n hof duideliker gaan word vir die gewone belegger."For Madiba with Love – a photographic exhibition by David Turnley.
2014-09-10 "I feel my life has been gloriously touched by his inspiration and I had no choice than to show gratitude. It is a tribute specially dedicated to Nelson Mandela, to South Africa and to humanity."LitNet Akademies-leesgoed: Bibi Burger
2014-09-10 Ek het onlangs drie Engelstalige Suid-Afrikaanse romans gelees wat ek baie geniet het: The cutting room deur Mary Watson, Green-eyed thieves deur Imraan Coovadia en Six fang marks and a tetanus shot deur Richard de Nooy.
Zabalaza Theatre Festival now calling for applications for the 2015 festival
2014-09-10 The Baxter’s Zabalaza Theatre Festival is calling for applications from theatre-makers, directors, script writers, community groups and theatre companies to participate in the 2015 Zabalaza Theatre Festival.
Odeion Quartet Plus One to Perform in Pretoria
2014-09-10 The highly respected Odeion Quartet of the University of the Free State will be joining forces with clarinettist Danrè Strydom on Sunday 14 September.
Baxter Theatre: BeSpoke by comedian Staurt Taylor
2014-09-10 Popular comedian Stuart Taylor presents his new, incredible ninth one-man show for a limited season at the Baxter Theatre. BeSpoke will be performed from 22 September to 3 October.
Die Bom-boekbekendstelling: Pretoria, 2 Oktober 2014
2014-09-10 Kom luister na oudminister Pik Botha oor Suid-Afrika se kernwapenprogram by die bekendstelling van Die Bom in die Miriam Makeba-saal, Unisa, op 2 Oktober.Niel le Roux vertel hoe die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans brûe bou
2014-09-10 "Ek vind dat sekuriteitswagte, motoroppassers, winkelassistente en skoliere graag ’n woord of twee met jou praat wanneer hulle agterkom jy is Afrikaans. Ons kan baie doen om basiese Afrikaans in spel en praat alhier te bevorder."Vriende Van Afrikaans word ’n filiaal van die ATKV
2014-09-10 Op Vrydag 5 September 2014 is die jaarvergadering van die Vriende Van Afrikaans (VVA) op Stellenbosch gehou. Tydens dié geleentheid is eenparig besluit dat die organisasie ’n filiaal van die ATKV sal word. Die besluit is deur verskeie samesprekings voorafgegaan en was onmiddellik van krag.La Superba door Ilja Leonard Pfeijffer
2014-09-10 "Ilja Leonard Pfeijffer balt dit alles op een intrigerende manier samen in deze roman vol wellust, verval en verlangen."
Clover Aardklop: Daar kom die Jaloersbokkies
2014-09-09 Programaanbieders Nedine Blom en Jawaahier Petersen van die radiostasie Jaloersbokkies FM hou jou geselskap terwyl jy bekoor word deur die musiek waarvan hulle die jaloerse bewakers is: Afrikaanse treffers, ghoema-musiek, Maleisiese musiek...
Clover Aardklop: English plays
2014-09-09 The majority of English plays presented at Clover Aardklop between 7 and 11 October are proudly South African. Local is lekker!
