Pasgelaai
Dominique Botha oor die Dansende Digtersfees 2014
2014-04-23 Francis Galloway stel ’n paar vrae aan Dominique Botha oor die pad van die fees.Boekbekendstelling: Dubbelspel
2014-04-23 Uitgewer Etienne Bloemhof gesels met die skrywer Wilna Adriaanse tydens die bekendstelling van haar nuwe roman, Dubbelspel.Arctic summer deur Damon Galgut
2014-04-23 Wat dink Joan Hambidge van die ysige somer uit Damon Galgut se pen?Inskrywings vir die kykNET Silwerskermfees nou oop
2014-04-23 Die fees moedig enige passievolle rolprentmakers aan om in te skryf met voorstelle vir nuwe kortfilms, of om van die geleentheid gebruik te maak om bestaande werk groter blootstelling te gee.Straatgeveg lei tot 'n verkeerde uitspraak
2014-04-23 Dit was sommer 'n lekker straatgeveg daardie aand in 1919 voor 'n kroeg in Rondebosch in die Kaap. Maar hoe het die hof daaroor beslis?Book launch: How to Fix South Africa's Schools
2014-04-23 Kalk Bay Books and Bookstorm invite you to the launch of How to Fix South Africa's Schools.
James Bond, ontbloot deur Heinz Mödler
2014-04-23 Heinz Mödler vertel vir Naomi Meyer die naakte waarheid oor 007.
Is blanke kieser nog relevant in verkiesings?
2014-04-22"Dit is weer verkiesingstyd in Suid-Afrika en oral is partye besig om stemme te werf, want in verkiesings gaan dit om stemme en bly die ou gesegde waar, hoe meer siele hoe meer vreugde, hoe groter die geselskap, hoe meer pret – en seggenskap in die regering van die land."
