Pasgelaai

eendag?

2014-04-17 Sy vra of ek belang stel om dalk een of ander tyd weg te breek met my kroos en derglikes en ek beduie haar ja. Dit is my hart se begeerte. Ek sal wel eendag ...

'n Graf met betekenis

Trienie 2014-04-17

Van der Merwe

George Bekker 2014-04-17

LitNet: Jou spinnekop

2014-04-17 Hierdie week op LitNet: Jou spinnekop

Vakature beskikbaar by NB-Uitgewers: Redaksionele assistent / Junior Redakteur

2014-04-16 NB-Uitgewers bied ’n uitdagende geleentheid vir ’n ambisieuse en dinamiese persoon wat belangstel in ’n loopbaan in die uitgewerswese. Die suksesvolle aansoeker sal by alle aspekte rondom die publikasie van fiksie betrek word.

Die ABSA KKNK en RSG Boekeprojek

2014-04-16 Die jaarlikse boekeprojek van RSG en die ABSA KKNK is op dreef en poog daarin om boeke vir boekarmgemeenskappe in te samel. Daar is tot 30 April tyd om boeke te skenk vir dié projek.

Die toringkelder op RSG

2014-04-16 Luister na ‘n opwindende nuwe radiodrama op RSG. Dit begin op Donderdag 17 April 2014.

ultra-onkuis

Jacobus Faasen 2014-04-16

Noordwes-Universiteit se debatspan kraai koning

2014-04-16 Die NWU het TUKS aangevat in vanjaar se  ATKV-Universiteitsdebat. Die onderwerp was die wettiging van dagga in Suid-Afrika, en die finaal het op die Kovsie-kampus plaasgevind.

Kobus de Klerk, dis Paasfees 2014!

Cornelius Henn 2014-04-16

Die Suid-Afrikaanse ikoon met die pienk Namakwalandse kappie

2014-04-16 "Ek is Grietjie van Garies, ouer as my tanne en net so oud soos my hanne".

Die twee lewens van Dieter Ondracek deur André Krüger

Karin Cattell 2014-04-16 “In ’n tyd van onreg en geweld bly niemand onaangeraak nie.” Karin Cattell was op die paneel wat dié UJ-debuutpryswenner van 2013 beoordeel het. Lees wat sy dink.

Verkeersbeamptes en ander pretbederwers

Jason Lloyd 2014-04-16 ‘n Verkeersbeampte het hierdie buitelanders se pret bederf en in die proses Suid-Afrika ernstige skade en skande berokken. Lees wat dink Jason Lloyd.

Anderkant die spieël deur Melissa Scharneck

Elbie Adendorff 2014-04-16 Elbie Adendorff resenseer Anderkant die spieël.

Herfsskool vir opkomende skrywers aan die NWU aangebied

Bernard Odendaal 2014-04-16 Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universteit se jaarlikse vlagskipkursus is van 24 tot 28 Maart 2014 te Potchefstroom aangebied. Kyk wie was daar!

LitNet Akademies-resensie-essay: Soos die “groot outydse digters” – Karnaval en Lent, TT Cloete

Phil van Schalkwyk 2014-04-16 "Uit hierdie werk is heelwat af te lees van die talle lewens wat Cloete in terme van jare en onversadigbaarheid geleef het. Hier is iemand aan die woord wat konstant bly én homself telkens vernuwe."
Top