Lida Krüger2014-07-30"Suid-Afrikaanse gehore is geneig om baie maklik op te staan tydens applous, maar in die geval van Vir ewig en altyd was die staande ovasie welverdiend."
Jannie Pretorius2014-07-30"Ou kerkgeboue is vir my onweerstaanbaar – veral as hulle leeg is. Hulle ruik vir my na lidmate uit vergange tye en desperate gebede."
Lien Botha2014-07-30"Another Country is gebaseer op Suid–Afrikaners se siening oor hulle land en hul persoonlike geskiedenis; dit is ’n onverbloemde weergawe van verandering wat plaasgevind het deur die lens van bestaande foto’s." Aldus die flapteks. Wat dink Lien Botha?
Gustaf Pienaar2014-07-29"Wat hierdie huwelik egter buitengewoon gemaak het, is dat toe die partye uitmekaar uit is, mev Nilsson al 78 jaar oud was en haar man 85."
Phil Ndlela2014-07-29This contribution by Phil Ndlela "aims to accord Jordan his rightful place as one of the key figures in the advancement of the black literary tradition within the borders of South Africa and beyond".