Johannes Deetlefs2014-07-23"Die vertoning was boeiend, haarfyn aanmekaar gesit en lewer 'n nodige kommentaar in 'n samelewing wat dikwels die gekompliseerdheid van manlike verhoudings onderskat."
Alettie van den Heever2014-07-23"In Queste del Saint Graal word die 'aardse' ridders immers veroordeel vir hulle onvermoë om hulle tot die geestelike ridderskap te bekeer. Verder word hulle met ’n avontuurlose soektog gestraf."
2014-07-23Die boektitel is 'n woordspel (dit ontspring uit die titel Boer Whore). En in hierdie kykNET-insetsel vertel Francois Smith nog van sy opspraakwekkende boek.
Helena le Roux2014-07-23Tydens die US Woordfees 2014 is die suksesvolle Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool aangebied. LitNet plaas ’n verhaal van een van die deelnemers aan die slypskool: "Wil jy dans, Daleen?" deur Helena le Roux.
Corine du Toit, Sandra Vaughn2014-07-22Corine du Toit en Sandra Vaughn, draaiboekskrywers van Alles wat mal is, ’n nuwe romantiese komedie, het saam-saam Ilza Roggeband se vrae beantwoord oor die skryf van die fliek wat op ’n kortverhaal deur Deon Meyer gegrond is.