Pasgelaai
Departement Afrikaans van die Universiteit van Johannesburg maak Skeppende Skryfwerkpryse bekend
2014-06-08 Die UJ-debuutprys vir Skeppende Skryfwerk in Afrikaans sowel as die UJ-prys vir Skeppende Skryfwerk in Afrikaans is pas toegeken.
Wenners van die 2014 Media24 Boeke Literêre pryse en die Jan Rabie Rapport-prys aangekondig
2014-06-06 Die wenners van die 2014 Media24 Boeke Literêre Pryse en die Jan Rabie Rapport-prys is Vrydagaand tydens ’n glansgeleentheid by die Brundyn-galery in Kaapstad aangewys.
Invite: Launch of Love Tastes Like Strawberries by Ros Haden
2014-06-05 In conversation with Rosamund Haden about her new novel, Love Tastes like Rainbows.Nuwe Absa KKNK kuns kurator aangewys
2014-06-04 Elfriede Dreyer - bekende kurator, akademikus en kunstenaar- is aangewys as die Absa KKNK se nuwe visuele kuns kurator. Sy volg Sandra Hanekom op, wie se drie jaar termyn met die pas afgelope fees ten einde geloop het.US Woordfees 2014: Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool (Deel III)
2014-06-04 Hier is Deel III van 'n tydskrifverhaalslypskool-reeks: Elize Parker gee wenke om tydskrifverhale te skryf.Marita van der Vyver in die Paarl ten bate van Laat ons Lees!
2014-06-04 Marita van der Vyver en haar nuwe boek Winterkos in Provence is die fokus van ’n spesiale skrywersete wat op Saterdag 19 Julie deur die Grande Roche Hotel, in samewerking met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument en NB Uitgewers, in die Paarl aangebied word.
