Pasgelaai
Afrikaans is 100 jaar lank ’n amptelike onderrigtaal
2014-06-04Gerda Odendaal het by die US tydens die middaguur met Eldridge Jason oor die onderwerp gesels.
Valiant Swart kuier by die WAT
2014-06-04 Valiant Swart, een van die voorste Afrikaanse liedjieskrywers van die afgelope twintig jaar, is op Vrydag, 6 Junie die gas by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Woordpret.Romanza is nege jaar oud
2014-06-04 Romanza, LAPA se druknaam vir romanses, is vandag, 4 Junie 2014, nege jaar oud. Om dit te vier, gee LAPA nege geskenkpakke weg.In Memoriam: Stefans Grové
2014-06-04 Lees hierdie omvattende huldeblyk aan Stefans Grové, saamgestel deur Bertha Spies.
Enkele persoonlike herinneringe aan prof Stefans Grové
2014-06-04 Gerrit Jordaan skryf 'n huldeblyk vir Stefans Grové.Klankopname: Wilna Adriaanse gesels oor Dubbelspel
2014-06-04 Wilna Adriaanse se jongste roman, Dubbelspel, is onlangs op Stellenbosch bekendgestel. Haar uitgewer, Etienne Bloemhof, het by die geleentheid haar uitgevra oor die boek.Kortlyste vir UJ-pryse bekend gemaak
2014-06-04 Vyf NB-titels het die kortlyste vir die 2014 Universiteit van Johannesburg-pryse vir skeppende skryfwerk in Afrikaans gehaal.Varsgedruk-video: Dubbelspel deur Wilna Adriaanse
2014-06-03 Hulle is almal in die land. Van die Chinese triades tot die Russiese mafia. Niemand is egter hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Hulle het nie sentiment oor ’n politieke bestel of ’n reënboognasie nie. Geld is die enigste god wat aanbid word.President Zuma se kabinet
2014-06-03 Wat dink Jason Lloyd van die nuutgekose Suid-Afrikaanse kabinet?
PharosAanlyn nou varser, vinniger en kragtiger
2014-06-03 PharosAanlyn is reeds ’n staatmaker vir verskeie gebruikers in die media-, reklame- en vermaaklikheidsbedryf. Met sy vars ontwerp, verbeterde koppelvlak en kragtige soekenjin sal die nuwe www.pharosaanlyn.co.za selfs meer onontbeerlik wees vir dié wat daagliks vinnig, akkuraat en sinvol moet kommunikeer.Bly warm dié winter op 'n slim, veilige en koste-effektiewe manier
2014-06-03 Met die winter wat die land ferm in sy greep het is dit ‘n top prioriteit om warm te bly. Dis tyd om seker te maak dat jy goed voorbereid is – beide fisies en finansieel – vir die koue maande wat voorlê.Enkelreis deur Zarine Roodt
2014-06-03 Zarine Roodt vertel van haar eie - en ons elkeen - se reis deur die labarint.Die intellektuele struktuur van die Afrikaanse letterkunde: ’n Verwysingsontleding van artikels in die Afrikaanse letterkunde met behulp van netwerkanalise
2014-06-03 In hierdie artikel word ’n netwerkanalise onderneem van akademiese artikels in die Afrikaanse letterkunde soos oor die afgelope twee jaar gepubliseer, en daar word aangedui watter joernale, universiteite en skrywers die meeste na verwys word, asook watter joernale die meeste nuwe bronne tot die verwysingsnetwerk toevoeg.Red Earth & Rust: "Gospel songs for non-believers"
2014-06-03 "Writing poetry tends to be a solitary business. I think that is what makes this collaboration so rewarding for both of us. You learn to trust the process, not to be so attached to its outcome."
