Pasgelaai
Minimum vereistes vir professionele vertalers: Vertaalvermoë volgens die teorie en in die praktyk
2014-06-10 Hierdie artikel ondersoek die minimum vereistes wat in die vertaalteorie aan vertalers gestel word deur ’n bespreking van die drie mees onlangse vertaalvermoëmodelle, naamlik die PACTE-, TransComp- en EMT-model.Top jazz musicians reunited for Unisa concert
2014-06-10 A jazz trio led by bassist Rich Syracuse of New York, USA will perform at the Unisa Music Foundation Concert Series on Friday 20 June at 19:30 in the Miriam Makeba Concert Hall.LAPA by die Suid-Afrikaanse Boekebeurs 2014
2014-06-10 LAPA het ’n stalletjie by die Suid-Afrikaanse Boekebeurs wat van 13 tot 15 Junie in Kaapstad gehou word. Kom besoek ons gerus daar, en kom luister na ons skrywers wanneer hulle optree.Kommer oor die voortbestaan van Volksblad
2014-06-10 PEN Afrikaans spreek sy diepe kommer uit oor die moontlikheid dat die geskiedkundige Afrikaanse koerant Volksblad tot niet gemaak gaan word.Join Wits University Press for a drink with our authors at the South African Book Fair
2014-06-10 Meet our authors and have your books signed at the South African Book Fair in Cape Town.Ons kan heelwat by Orania leer
2014-06-10 "Ek besef dat baie mense nie met die Orania-model sal saamstem nie. As opvoedkundige weet ek nie of ek dit kan regverdig dat kinders so in afsondering, weg van ander rasse, grootword nie. Die Oraniërs sou natuurlik nie met my saamstem nie."Identiteitspolitiek
2014-06-10 "In Suid-Afrika het identiteitspolitiek, of liewer 'identiteit', ’n histories ongepoetse betekenis vanweë die etniese en rasbeskouinge wat aan dié woord kleef."Wilhelmina Radebe kom tuis deur Marinda van Zyl
2014-06-10 Lees Riette Rust se resensie van die verhaal van die dogter van Paul Kruger se agterryer.Varsgedruk-video: Jakkals & Wolf deur Pieter W. Grobbelaar
2014-06-09 A collection from a treasury of stories by master storyteller, Pieter W. Grobbelaar.Foto's: 2014 Media24 Boeke Literêre Pryse en die Jan Rabie Rapport-prys
2014-06-09 Die wenners van die 2014 Media24 Boeke Literêre Pryse en die Jan Rabie Rapport-prys is Vrydagaand by die Brundyn-galery in Kaapstad aangewys. Kyk na foto's van die geleentheid.
