Pasgelaai

Nog ietsie oor die Springbokke

Dirk Rigter 2014-06-17

Resensie: Fading Gigolo

Suzette Myburgh 2014-06-17 "Natuurlik voel dit ’n bietjie soos ’n Woody Allen-fliek, maar nie so neuroties en freneties nie."

Twee hoofregters en 'n aaklige droom

Gustaf Pienaar 2014-06-17 In hierdie week se rubriek verneem die hof dat iemand 'n nagmerrie gehad en as gevolg daarvan 'n misdaad gepleeg het.

Die beeld is duursamer as die begrip

Heilna du Plooy LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2014-06-17

Hierdie artikel het ten doel om die poëtiese nalatenskap van N.P. Van Wyk Louw en die oorlewingsvermoë, dit wil sê die duursaamheid, van die poësie te ondersoek na aanleiding van resensies en studies oor Louw se werk wat berus op die interpretasie en intellektuele verstaan of begrip van die tekste.

Het Vroom of regsinnig? enige besondere betekenis vir die sekulêre geskiedskrywing oor Suid-Afrika?

Pieter Kapp 2014-06-17 "Hy verklaar dat die gewone lidmate weinig kennis van die debatte geneem het, want hulle 'neem die Bybel aan net soos dit is en sal selfs so ver gaan om te sê dat die Bybel daar is net asof dit so uit die Hemel gekom het'".

Vroom of regsinnig? – Kerkhistorikus Deon Thom antwoord

Deon Thom 2014-06-17 "Soos die titel aandui, sluit Brümmer aan by die vindingryke vergelyking van GK Chesterton waarin hy 'vroomheid' beskryf as 'a love affair [with God]' terwyl ’n strewe na teologiese korrektheid ('regsinnigheid') gesien word as 'something like a theory'".

Cape Town launch: Our Madiba by Melanie Verwoerd

2014-06-16 Tafelberg and Love Books invite you to the Cape Town launch of Our Madiba compiled by Melanie Verwoerd.

Kyk hoe wag hy

CreativeSpark 2014-06-13

'n Lewe in angs

Wouter 2014-06-13

Redeloos

CM 2014-06-13

Skim in die bos

Trienie 2014-06-13

Book launch: Our Madiba

2014-06-13 Tafelberg and Love Books invite you to the launch of Our Madiba compiled by Melanie Verwoerd.

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers: Junie 2014

LAPA Uitgewers 2014-06-13 Misdaadfiksie, romanses en handwerkboeke. LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Junie.

LitNet: Balbesit

2014-06-12 Hierdie week op LitNet: Balbesit

Oorspronklike liedjies

Pieter 2014-06-12

Wouter en Jan Pierewiet

Trienie 2014-06-12

Wie moet nou regtig vir die Bokke speel?

Webvoet SêNet-briewe 2014-06-12 DagsêNet As ek nou terugdink aan my vroegste onthou van rugby hoor ek die Bats Vat hom Dawie sing. In daai jare het ’n span nie uit amper 30 spelers bestaan nie. Daar was 15 en twee reserwes. Wat net opgegaan het as iemand seer gekry het. Vir ’n hele paar jaar het die kern […]

Beeste in Standerton en apartheidslaster

Gustaf Pienaar 2014-06-12 Vandeesweek twee ligte sketse uit die jare sewentig se hofverslae ...
Top