Noudat die Konstitusionelehof mbt regstellende aksie in die Barnard-saak teen Solidariteit beslis het, voel Solidariteit dat hulle ‘n nuwe rigting moet inslaan om regverdigheid vir minderhede en veral Afrikanerbelange te kan bekom.
Lees wat Flip Buys, hoof van Solidariteit hieroor te sê het in:

