Pasgelaai
National Arts Festival rises to the occasion on its 40th anniversary
2014-04-24 The National Arts Festival in Grahamstown, which is celebrating its 40th Anniversary this year, has announced a landmark main programme.
Wits Theatre and Wits School of Arts/Dramatic Arts present: Oedipus
2014-04-24 The tragic story of Oedipus and his family is well known and often cited in both theatrical and psychological discourses. High tragedy at its best featuring oracles, prophesies, would be infanticide, monster riddles, plagues and pestilence.Die eerste Vryheidsdag sonder Madiba
2014-04-24 Na twee dekades van demokrasie dink Michael le Cordeur na oor die nalatenskap van hierdie grootse staatsman.Suidoosterfees se nuwe uitvoerende hoof aan die woord
2014-04-24Niël Rademan gesels oor melkskommels, hologramme en kabaret. En natuurlik oor die Suidoosterfees, waarvan hy pas as uitvoerende hoof aangestel is.
distopie
2014-04-23 langs die swart stagnante rivier waarop ek vloeien breytenbachesk wil ek giffel
oor gevalle morele kodes
Ek is bang jy dood sonder my
2014-04-23 jou woede kook soos putwater uit droë fonteinewaar wolke laag en bleek hang
teen uitgeremde wasgoeddrade van 'n Afrika-hemel
Vraestelle vir die 100-jarige bestaan van Afrikaans as onderrigtaal
2014-04-23LitNet vier vandag die 100-jarige bestaan van Afrikaans as onderrigtaal. Besoek die LitNet Kuberklas vir 'n verskeidenheid skoolnotas en vraestelle in Afrikaans.
'n Boom het geval: Gabriel García Márquez
2014-04-23 "Uiteindelik het die nuus gekom wat ons al lank te wagte was, maar wat nietemin soos die einde van ’n wêreld gevoel het: Gabriel García Márquez is nie meer daar nie." Lees André P Brink se huldeblyk.LitNet Akademies-leesgoed: Helize van Vuuren
2014-04-23 "Boeke wat ek onlangs gelees het, gaan oor 'moeilikhede': die onopgewassenheid van ons as lesers vir die begrip van ondeurdringbaar-gewaande postmoderne poësie, en ons benarde posisie as aardbewoners wat immer versnellende klimaatsverandering in die gesig staar."Resensie: Noah
2014-04-23 "Die bouproses verloop vinniger as by Nkandla en gou-gou staan die houtreplika van die Titanic daar."
