2014-09-15Sjef en kookboekskrywer Marlene van der Westhuizen se nuwe boek Geheime van ’n Franse Kookklas word op Saterdag 22 November by ’n spesiale skrywerstee in die Paarl bekendgestel.
Carine Janse van Rensburg2014-09-15Die Christo Coetzee-galery is op Vrydagaand 12 September 2014 ten tye van die vierde jaarlikse Tulbagh Kunstefees heropen.
Koos Kombuis, Naomi Meyer2014-09-12"Die Karoo is meer as ’n plek; dis ’n hele heelal. Dis meer as my lewe tot dusver. Dis ’n nuwe soort rock ’n roll. Dis groter as die ou rock ’n roll, en nie so raserig nie. Ek is mal oor al daardie spasie, daardie heiligheid – dit beat selfs Woolworths op ’n Sondagmiddag."
Martin Steyn, Naomi Meyer2014-09-11"Dis my droom. Vandat ek so sestien, sewentien was, wou ek ’n publiserende skrywer wees. Dit het lank gevat. Ek het erg begin twyfel, maar gelukkig nooit tou opgegooi nie."
Clinton V du Plessis, Naomi Meyer2014-09-11"Daar was ’n tyd toe ek geskryf het omdat ek verveeld was, toe weer omdat ek gatvol was. Nou skryf ek om te probeer onthou."
Ina van Rooyen2014-09-11The duo Zanne Stapelberg (soprano) and Kathleen Tagg (piano), who has been described as “closet blues”, is performing in a special lunch hour concert at Unisa on Friday 19 September at 13:00 in the Miriam Makeba Concert Hall at Unisa.