Hol 2

  • 0

Hol 2

Tonteldoos Hartskraper, is jy
dalk tuis? Honger en verlate
herinneringe laat my
verkluim in die sak van
ewigheid. Hol en tril
beseer die woede wat
uitbeur maar stopteken
boete help die ander een wat
met dié gevoel vereenselwig.
Op ’n Eikestad-aand. Tuis.

Klik hier vir nog besonderhede oor die kompetisie

Lees die ander inskrywings

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top