Pasgelaai
Biebouw-resensie: Van Manenberg, met liefde deur Mike Michaels
2014-09-17 "Michaels slaag ... meesterlik daarin om die leser subtiel daaraan te herinner dat die geharde bendelid net soveel behoefte aan familie het as die ryk sakeman, dat ons almal maar dieselfde dinge verlang."
Uitnodiging: Skrik op die lyf
2014-09-16 Gerda Taljaard en Deborah Steinmair, in samewerking met Tafelberg-Uitgewers, nooi jou om ’n verhaal oor die mistieke, magiese, bosinnelike, onsigbare, onverklaarbare, metafisiese, onaardse, okkultiese en transendente te skryf.ATKV en Moving Pictures se digkuns-animasieprojek
2014-09-16 Filmverse, ’n digkuns-animasieprojek van ATKV in samewerking met Fopspeen Moving Pictures beloof om Afrikaanse poësie 'n hupstoot te gee.Die atleet en die uitspraak: Was daar enige wenners?
2014-09-16 "Bismarck was reg. As mens enigsins omgee vir regspleging, moenie kyk hoe dit gebeur nie."Uit deur Fanie Viljoen
2014-09-16 Uit is ín. En die boek is belangrik. Twee onderwysers gee hul menings.Tien vrae: Alta Cloete oor Seisoen van lig en donker
2014-09-16 "Wat my betref, is die muse ongelukkig ’n mite. Ek het nog nie veel hulp van haar ontvang nie."Motoriste en kinders
2014-09-16 "Die seuntjie het skielik sy ma se rok gelos en vinnig oor die straat begin hardloop. Sy ma het vir hom geskreeu om stil te staan, maar tevergeefs. Hy was al byna oor die straat toe hy deur die tweede voertuig getref is."Die houtbeen van St Sergius deur Chris N van der Merwe
2014-09-16 "Die houtbeen van St Sergius is ’n mooi samevatting van een literator se produktiewe en diepgaande navorsingsloopbaan die afgelope 20 jaar."Open Book Festival 2014: Programme
2014-09-16 Here is the exciting programme of Open Book Festival 2014: 17–21 September 2014 at the Fugard Theatre.
Cape Town: Launch of Hiking Guides
2014-09-15 The Book Lounge and Tafelberg Publishers invite you to the launch of Mike Lundy's Weekend Trails and Easy Walks on 2 October.
