Soos ek

  • 0

Soos ek

Jy lyk soos ek,
Jy dink soos ek,
Maar jy’s nie soos ek.
Anders.

Jy hou my vir die gek,
En jy is ’n gek.
Wat maak ek in die plek.
Gaan.

Ek hou my bek,
Want jy hou jou bek.
Want niemand sal hom rek.
Ek.

Ek’s nou stil,
En jy’t nou stilstuipe.
Anders breek iemand die ruite.
Ten gronde.

 

Klik hier vir nog besonderhede oor die kompetisie

Lees die ander inskrywings

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top