Natasjia Geldenhuys

'n Gewone mens met 'n goeie verbeelding.

Liefde op papier: Vonke van liefde

Natasjia Geldenhuys 2015-01-06 Elektriese ladings
tussen lewendige lywe.
Laat my hoendervel
om daarvan te vertel. 

Liefde op papier: Láska na papier

Natasjia Geldenhuys 2015-01-06 Durf nie die hart uitkeer!
Dis skaamtelose naaktheid van onkunde,
oor die normaliteit van lyflike
liefde op papier. 

Liefde op papier: Liefdespapier

Natasjia Geldenhuys 2015-01-06 Hoe moeilik kan dit tog wees? 

Liefde op papier: Liefde verpas

Natasjia Geldenhuys 2015-01-06 Liefde glo alles,
Vertrou alles,
Beloof alles,
Slegs dade vermag en bewys alles.

Liefde op papier: Nooit weer

Natasjia Geldenhuys 2015-01-06 As ek nooit weer vir jou sê dat ek jou lief het nie,
Sal ek dit nooit weer hoor nie?

Koeberg-strand

Natasjia Geldenhuys 2014-11-04 "Kan jy jouself in sand verloor?"

Soos ek

Natasjia Geldenhuys 2014-11-04 "Maar jy’s nie soos ek."

Leë ballon

Natasjia Geldenhuys 2014-11-04 "Nou hang jy tussen hemel en aarde..."
Top