Pasgelaai

’n Alledaagse andersheid: ’n Ondersoek na Lauren Beukes se Zoo City as voorbeeld van heterotopiese literatuur

Alettie van den Heever LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2015-04-08

In die lig van ’n ontleding van Zoo City as heterotopiese roman maak Alettie van den Heever ’n gevolgtrekking oor die ideologiese argitektuur van die roman en gee ’n antwoord op die vraag of Beukes se spekulatiewe fiksie in die geval van Zoo City net nog ’n ontvlugtingsopsie is.

Poolse kuiertjie

Ilza Joubert 2015-04-08 Om te gaan kyk hoe lyk 'n plek waar meer as 'n miljoen mense hulle lewens verloor het op die mees onmenslike wyse is seker nie jou standaard familie-uitstappie nie ...

Regsalmanak: Appèlle na die Geheime Raad in Londen

Gustaf Pienaar 2015-04-08 "Greyvensteyn se plaas in die distrik Molteno is deur 'n swerm voetgangersprinkane binnegeval. Die sprinkane het oor die plaas getrek in die rigting van Hattingh en ander boere se plase. Onderweg het hulle heelwat skade aan Greyvensteyn se plaas aangerig."

Ouma kan nou maar die geskirte Ingelse vergewe

Trudie Jordaan 2015-04-08 You take the high road and I'll take the low road and I'll be in Scotland afore ye ...

Om terug te gaan

Annemarie van der Walt 2015-04-08 Soos die eerste keer moet die hortjies van die kamervenster van die regop, smal hotelletjie digby die Blou Moskee toegetrek wees maar die ruite wyd oop sodat die straatklanke deur die smal skrewe kan sypel ...

Resensie: Takelwerk deur Daniel Hugo

Danie Botha 2015-04-08 "Maar lees nou hierdie digbundel van Daniel Hugo, of net maar 'Stellenberg se eik' (56). Dan het ’n mens mos hoop. Dan kan jy nog die krag van Afrikaans so duidelik ervaar. Jy gaan oor tot verstáán."

Francois van Coke oor sy solo-album: "Ek het opsetlik minder geskree ..."

Henry Cloete, Francois van Coke Musiek 2015-04-08 Francois van Coke, reeds ’n rock ’n roll-legende en voorman van Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel, se eerste solo-album word nou vrygestel. Hy beantwoord ’n paar vrae. Goeiedag, Francois. Wat gaan aan? Hei Henry, dinge is besig. Ek beantwoord die onderhoud op ’n vliegtuig op pad Pretoria toe. Ek het so ’n paar shows die […]

Die note wat my huis toe bring

Wikkie Burger 2015-04-08 Dan is daar natuurlik die stapelvoedsel: alles van Anton Goosen, die aardse, bobaas storieverteller David Kramer, al die alternatiewes soos Kerkorrel, Kombuis ...

Andrew Lloyd Webber vier vyftig jaar op Broadway – in Somerset-Wes

Naomi Meyer, Paul van Zuilenburg 2015-04-07 "Iemand wat in 2013 na die Andrew Lloyd Webber-konsert gekom het, het na die tyd aan my gesê dat dit die eerste keer was dat hy ’n simfonie-orkes lewend gehoor het, maar dat hy nooit weer een van ons konserte sou mis nie!"

Jo'burg se lughawe

Trudie Jordaan 2015-04-07 Sofia van Pletzen trek die tas van die bagasieband in die lughawe af. Die tas pas byna nie deur die skandeermasjien nie en die sekuriteitswag wat na die inhoud staar op die skerm lig sy wenkbroue. Hy laat haar begaan. Eindelik druk sy deur die swaar deure in die aankomssaal in.Sy sien die toeroperateurs en […]

Hy wil Japan toe gaan

Annetjie van Wynegaard 2015-04-07 Ek en Sean sit nou die dag en tee drink toe hy skielik vra of ek iewers heen wil gaan, hy voel rusteloos. Ek sê toe ja, ons kan iets doen, waarheen wil hy gaan? Dalk die Johannesburgse dieretuin? Japan, antwoord hy my. Hy wil Japan toe gaan. Ek het altyd gedink die weggaan was […]

Beeldskaduwees

Michiël Geldenhuys 2015-04-07 Ek leef in die skadu van brons en betonbeelde. Wat is my “issue” nou eintlik? Soos Oom Max, het ek ‘n oortuigde wete dat my “African” landgenoot (en andere) ongemaklik kan voel oor die beelde van Rhodes, Kruger, Verwoerd en andere. Maar beelde en plekname bepaal nie meer my “is” en plek hier in Afrika […]

Weer vir Angus steeds oor mengeltaal

Jan Rap 2015-04-07 Beste Angus Ek verwys na jou kommentaar onderaan my laaste brief en skryf maar weer my kommentaar per paragraaf. Par1 Jy’t oorspronklik gepraat van beteuderde taaltjies en ek het gesê daar is nie so iets nie, net beteuterde mense. Dit het jou tot die gevolgtrekking gebring dat ek sê Afrikaners is beteuterde mense wat natuurlik […]

Vir Dirk Rigter or sy stelling

Jan Rap 2015-04-07 Dirk, ek verwys na die volgende stelling in jou kommentaar onderaan Helmine se brief Holruggeryde goeters: “Die Afrikaners het in die staatsdiens of die spoorweë gaan werk. Natuurlik was daar Afrikaner-nyweraars wat 'n groot rol gespeel het, maar om die land se ontwikkeling aan hulle alleen toe te sê is net nie waar nie.” Die […]

My vriend Ali

oester 2015-04-07 Lank en skraal. Dik brille soos 'n wyse man. Grys kop. En pikgietswart soos die nag. Het vir Ali leer ken via Hennie Loopdop. Want Hennie Loopdop het altyd hier ingeslinger dikdronk op pad van Ali af. Hennie Loopdop het dan beduie dat hy weereens die flenter trekker of Isuzu (die goed kan mossie vanself […]

Aangename kennis

CM 2015-04-07 Alvorens 'n mens die verkondigde heerlikhede van 'n dood sal bedood, is dit uitsonderlik aangenaam om 'n rasionele gesprek met ‘n lewende te kan belewe. CM

Onhoflike verontwaardiging 2015

CM 2015-04-07 Die heftige reaksie van mense wie se wrede beginsels bevraagteken word, sluit nooit ‘n rasionele verduideliking in nie. Trots oorhoops met die vergoeiliking van geweld is die samelewing redeloos onstuitbaar in sy gewaande goedheid. CM

Regsekerheid

CM 2015-04-07 Met die instelling van geregshowe het die mensdom aanvaar dat net dit wat bewys kan word, waar is. CM

Deelnemers aan die tweede Week van de Afrikaanse roman bekend

Naomi Meyer Boeke en skrywers 2015-04-07 Die name van die deelnemende skrywers aan die Week van de Afrikaanse roman 2016 is pas bekend. Ingrid Glorie vertel vir Naomi Meyer van dié fees en wie in 2016 daar te siene sal wees. Marlene van Niekerk Etienne van Heerden Francois Smith Lien Botha Simon Bruinders Karin Hougaard Hallo Ingrid, wat is en waarom […]

101 Nagte

Christien Neser 2015-04-07 Hoe lank is 101 nagte? Baie lank. Veral as dit 1979 is, jy in grys Parys sit, hy in sonnige Pretoria en dis dekades voordat selfone ’n werklikheid sou word. Ons was al drie jaar gekys toe hy voor die koshuis in die toegestoomde Renault vir my sê: “Ek gaan met jou trou, maar nie […]
Top