Pasgelaai
De kunst van het verdwijnen
2014-12-10 "Niña Weijers kreeg dit jaar de Anton Wachterprijs toegekend voor haar debuutroman De consequenties. Het boek, dat afgelopen jaar bij uitgeverij Atlas Contact verscheen, is zeker een indrukwekkend verhaal."16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders
2014-12-10 "Dag 1 sê hy haar mond is te groot."Breyten Breytenbach receives honorary doctorate from Ghent University
2014-12-10 "On 3 December 2014, Ghent University (UGent) presented an institutional honorary doctorate to the South African poet, painter, novelist, playwright, essayist and freedom activist Breyten Breytenbach."
Nuwe boeke by LAPA Uitgewers in Desember 2014
2014-12-10 LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Desember.Review: In a burning sea by Marlise Joubert
2014-12-10 "And whatever translation does not achieve ... it does allow for a reimagining of Afrikaans poetry and successfully presents an indication of the scope of the creativity and leitmotifs in contemporary Afrikaans poetry."'n Afrikaanse universiteit: wat sou Jakes Gerwel gesê het?
2014-12-10 "In ’n ander konteks het Gerwel hom jare gelede tot bekommernis gestem oor die beeld van Afrikaanssprekendheid. Met verwysing na die Nzimande-Solidariteit -geskil, is dit miskien veilig om te sê dat Gerwel se bekommernis nog vandag relevant is."Foto's: US Woordfees 2015 word bekendgestel
2014-12-10 Die US Woordfees 2015 is Maandag 8 Desember op die Webbersburg-landgoed bekendgestel. Kyk na foto's van dié swierige geleentheid.NB-Uitgewers: Nuwe boeke in Desember
2014-12-10 Daar is lekker nuwe publikasies vir elkeen in die gesin by NB-Uitgewers hierdie maand.NG Kerk se Belhar-plan kerkregtelik onhoudbaar
2014-12-10 Duisende lidmate van die NG Kerk is landswyd besig om hulle stemme uit te bring vir of teen die insluiting van die Belydenis van Belhar as deel van die kerk se geloofsbelydenis. Jean Oosthuizen het met die VGKSA se moderator, Mary-Anne Plaatjies van Huffel, gesels om uit te vind wat dink sy en haar kerk daarvan.Monsieur Ibrahim: Foto's van boekbekendstelling
2014-12-10 Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran is deur Naòmi Morgan uit die Frans in Afrikaans vertaal en op 9 Desember 2014 in Johannesburg bekendgestel. Réney Warrington deel haar foto's van die geleentheid met LitNet.
Resensie: Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran
2014-12-10"Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran is ’n besonderse boek. Dit is die tweede vertaling van Eric-Emmanuel Schmitt se tekste uit Frans in Afrikaans deur Naòmi Morgan."
Klaskamerklets: Onderhoud met Carline Janse van Rensburg
2014-12-09 Klaskamerklets: Onderhoud met Carline Janse van RensburgBernard Stiegler se teologie van skrif en die disoriëntasie van Westerse moderniteit
2014-12-09In hierdie opvolgartikel ontleed Johann Rossouw die breë argument van Bernard Stiegler se tweede vername werk, band twee van sy Tegniek en tyd-trilogie (1994, 1998, 2001), in Engels vertaal as Disorientation.
Afrikaans EAT: Graad 8: Woordeskat en spelling
2014-12-09Toets graad 8's se woordeskat en spelling in die Afrikaans EAT-klas.
Our hunting fathers
2014-12-09 "Buys is vir my in sy hoof-'bewegings' die romanekwivalent van WH Auden se gedig 'Our hunting fathers', ook wat die ontginning van dieper betekenisimplikasies deur middel van (metaforiese) inkongruensie betref ..."Robbie Wessels: "Dit het al hoe meer gemaklik vir my geraak om oor te slaan na dieper liedjies"
2014-12-09 "Ek dink die snaaksste materiaal is dit wat vanself gebeur. Met komedie voel ek daar moet nie te veel inspanning wees met die skryfproses nie."Die Heuwels Fantasties: "Die album is ’n breë storielyn ..."
2014-12-09 "Wat kan van die liedjie waarmee ons besig is, die beste weergawe moontlik maak, sonder om dit te oorkompliseer?"
