Pasgelaai

Toegeskroei

CM 2014-12-11

Slim Wim kom huis toe

Jean Oosthuizen 2014-12-11 Die aangewese Matierektor, Wim de Villiers, het groot planne vir die Universiteit Stellenbosch. Jean Oosthuizen het met hom gesels oor sy aanstelling en wou by hom weet hoe klop sy hart oor Afrikaans en wat is sy drome vir Matieland. 

Liefde op papier: Nagboer

Angie Gallagher 2014-12-11 "Om oop te spalk, nét reg te vat
die bedding stadig om te dolf
Klamte slaan op, die grond is nat"

Liefde op papier: Jy weet

Maritza du Preez 2014-12-11 Op my planeet,
het ek van jou gedroom
maar vergeet. 

Liefde op papier: Naakstudie

neil a morum 2014-12-11 Jy wys nie jou lyf nie,
want dit is te … persoonlik,
te groot deel van jou jy. 

Eskom: Hoe lyk die toekoms?

2014-12-11 Hoe gemaak met al die kragonderbrekings en hoe lank gaan alles aanhou? Hier is Eskom se reaksie.

Liefde op papier: Nagblom

Maritza du Preez 2014-12-11 Was ek maar ’n nagblom
wat my kop na die maan se
eerste strale lig. 

Liefde op papier: Grensloos

Maritza du Preez 2014-12-11 Is liefde in
die feetjie-fladdering
van 'n pols? 

Liefde op papier: Waar jy wag

Maritza du Preez 2014-12-11 Ek dans vir jou 'n pirouette,
my pen gly om die lyf
van 'n lied met woorde. 

Liefde op papier: In tyd geskryf

Maritza du Preez 2014-12-11 Stuur jy my reg in die suilegang
van hartsverlang.

 

Liefde op papier: terugblik

neil a morum 2014-12-11 Ek het jou verloor toe jy hom ingenooi het,
toe jy jou gesiggie vir hom opgetooi het,
toe jy jou selfoon - na my oproep - op die bed neergegooi het,
(dieselfde bed waar ek jou die middag nog gelooi het). 

Liefde op papier: las lágrimas del sol

neil a morum 2014-12-11 Dun bandjies beklemtoon jou skouers se bruin
– julle’t baie geswem en ver ente gestap –
hy wys jou die kruin van die hoogste duin,
saam kyk julle hoe die see die rotse klippers kap. 

Liefde op papier: Die drie

Engel 2014-12-11 Die drie dae
Voor ek jou sien
huiwer ek op fyndraai 

Liefde op papier: Gee

Engel 2014-12-11 die vuur wat deur my lendene spoel
maak my roekeloos 

Liefde op papier: Kersie

Engel 2014-12-11 Ek hap
die sappige rooiryp
kersie 

Liefde op papier: Verf

Engel 2014-12-11 Jy sou in die laatmiddagsonnetjie staan
met die onderklere argeloos langs jou op die mat
ek met my kwas
en die ekstatiese bewing in my lyf 

Foto's: ATKV-Rielkompetisie 2014

Naomi Bruwer 2014-12-10 Die negende finale van die jaarlikse ATKV-Rielkompetisie het Saterdag 6 Desember by die amfiteater by die Afrikaanse Taalmonument plaasgevind. 

Resensie: Ek en jy verskil hemelsbreed deur Louise van Coller

Louis Awerbuck 2014-12-10 Van die inligting en advies wat in Ek en jy verskil hemelsbreed verskaf word, is van groot waarde vir die verstaan van basiese konsepte in enige verhouding, en verdien om van notisie geneem te word.

"Die taal se stiltes": kollokwium oor Afrikaans

Carina van der Walt 2014-12-10 "Aaneensluitend by die uitreiking van ’n eredoktorsgraad aan Breyten Breytenbach deur die Universiteit van Gent op 3 Desember, het ’n tweedaagse kollokwium oor Afrikaans in Suid-Afrika plaasgevind."
Top