Pasgelaai

Gat in die kop

CM 2014-12-08

Deborah Steinmair se Spieëlbeeld op kykNET

Deborah Steinmair, Naomi Meyer 2014-12-08 "Om vir TV te skryf is soos kopieskryf in die sin dat dit minder kreatief is, dis eerder ’n vaardigheid, soos handwerk: jy moet bitter knap wees, maar jy is ’n woordsmid, ’n woord-mechanic. Jy moenie skiem jy’s ’n digter nie, hoor."

LitNet: Jou groot vyf

2014-12-05 LitNet: Jou groot vyf

Stand van insig

CM 2014-12-05

US Woordfees se feeskoerant-kompetisie: Inskrywings

2014-12-05 Wat moet die naam van die US Woordfees se feeskoerant wees? Lees hier die inskrywings.

Alles wat jy van War Horse moet weet

Maryke Roberts 2014-12-05 Toneelpoppe haal soms die nuus – soos Chester Missing, wat onlangs met Steve Hofmeyr gebots het. War Horse is 'n marionetteperd van 'n ander kleur. Lees van dié perd se geskiedenis – en waarom jy in die Kunstekaap na hom moet gaan kyk.

One Man vs "One Man"

James Woodhouse, Naomi Meyer 2014-12-04 James Woodhouse, publisher at Kwela, tells Naomi Meyer about a literary coincidence – some real life crime fiction.

Die kyk-vuur knetter slaperig...

Raed-na-Gael 2014-12-03

Onderhoud: Anton van Niekerk gesels oor sy geloofsoortuigings

Jean Oosthuizen, Anton van Niekerk 2014-12-03 "Dat ek iets/iemand vertrou, beteken nie noodwendig dat ek iets met sekerheid weet nie. Onsekerheid is net so deel van die geloof soos sekerheid."

Twee pappas en een baba

Elridus Grobler Menings 2014-12-03

"Dit wil voorkom of daar baie kinders in kinderhuissorg is wat alles sou gee om ’n liefdevolle pappa of mamma te hê. Maar wat van twee pappas of twee mammas?"

Aanpassing van grootte-mengsels tydens voorraadtoewysing in ’n kettingwinkel

Elmien Thom, Jason Matthews, SE Visagie LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) 2014-12-03

Hierdie artikel beskou 'n gevallestudie van die probleem van voorraadtoewysing aan Pep Stores Bpk. (PEP), een van die vernaamste kleinhandelaars in Suid-Afrika.

LitNet-spens: ’n Boudjie van my Vroutjie

Nico Luwes 2014-12-03 ’n Boudjie van my Vroutjie is ’n korterige komiese eenbedryf van 20 bladsye losweg gebaseer op Roald Dahl se kortverhaal Lamb for the Slaughter.

RSG Sanlam Radiodramakompetisie: Onderhoud met Ingrid Pentzhorn

Ingrid Pentzhorn, Naomi Meyer 2014-12-03 "Dis opwindend dat mens glad nie deur stelle of milieus (en dus begroting) beperk word nie. Jou karakters kan enigiets aanvang, op enige plek."
Top