Pasgelaai
Instituut vir Geregtigheid en Versoening se statistieke is bekend
2014-12-19 "Hoekom sou dit so belangrik wees vir sommige Suid-Afrikaners om slegs binne volks- en stamverband te kan bestaan?"By die dood van Reinet Nagtegaal
2014-12-18 "Ek tik: jy is weg. Hierdie nommer sal ook verdwyn. Dis die enigste nommer wat ek uit my kop uit ken."
’n Drink op fabulousness – ’n huldeblyk aan Reinet Nagtegaal
2014-12-18 "Die huis van die weerbarstige siele en die huis van die ongeërgde skrywer en die huis waar Reinet ma, skrywer, profeet, regsgeleerde, geliefde, vriendin en alles-en-nog-wat was, is stukkend."Reinet Nagtegaal (1956–2014)
2014-12-17"Ek dink dis die heel naaste wat ’n mens aan God kom, wanneer hy skep." Lees Reinet Nagtegaal (27 Mei 1956 tot 15 Desember 2014) se ATKV-Skrywersalbum.
Bied die hof geregtigheid vir die mishandelde persoon?
2014-12-17 Louis Awerbuck sluit aan by Rinda Botha se betoog oor die onbenydenswaardige posisie waarin slagoffers van mishandeling hulself in die hof bevind.US Woordfees 2015: Program
2014-12-17 Hier is die volledige program van die US Woordfees 2015. Jy kan ook die PDF-weergawe van die program aflaai.
Hoekom homophobia die nuwe apartheid is
2014-12-17"Maar een ding weet ek: nes baie blankes teen apartheid was, keur menige heteroseksuele nie die onregverdige behandeling van gays goed nie en veg hulle ook vir gay-regte."
LitNet-boekresensies 2014 LitNet Book Reviews
2014-12-17Lees al die resensies wat in 2014 op LitNet verskyn het.
Resensie: Stippellyn deur Erika Murray-Theron
2014-12-17 "Stippellyn is ’n wonderlike ontsnapping aan die alledaagse, maar tog ook ’n dieper delf aan die seer waarvan rowe nog nie heeltemal genees het nie."Howe is nie Hollywood nie
2014-12-17 Suid-Afrikaners het oornag almal kwasi-regslui geword na die Oscar Pistorius- en Shren Dewanie-verhore. Maar is dit so eenvoudig? Jean Oosthuizen het gaan kers opsteek by Koos Louw.
