Pasgelaai
WF 2015: Is ons alleen?
2015-04-29Die eeue-oue vraag: Is ons alleen in die heelal? Ek het die antwoord op ’n baie vreemde tyd en plek gevind.
WF 2015: ’n Gelukkige einde
2015-04-29Ek haat boeke en films. Ek haat die feit dat die goeie persoon altyd wen. Dis ’n leuen en so stereotipies. Ek is een-en-twintig jaar oud, ek is skatryk, besit my eie wêreld, ’n bekende organisasie, en ek kan doen net wat ek wil.
WF 2015: Eksperiment 1987
2015-04-29Ek hardloop. So vinnig as wat my bene my kan dra. Totdat hulle begin brand en my hartklop so hard is dat ek niks anders kan hoor nie, maar ek kan nie stop nie. Hulle kom nog. Ek kan nie nou opgee nie, anders is ek uit.
WF 2015: Wetenskap
2015-04-29Dit kan soveel wonderbaarlike dinge in ons lewe verrig. Dis al wat in my kop aangegaan het toe ek by die Deadalus Moderne Ontwikkelingsprogram aangesluit het.
WF 2015: Reg vir baklei
2015-04-29Ek mis my bed. Ek mis my wiskundeonderwyser, televisie, my selfoon. Dis ongelooflik hoe jy eers besef hoe gelukkig jy was as jy alles verloor het. Ek mis hulle.
WF 2015: Om my toekoms te red
2015-04-29Die verlede. Dis iets waarmee ’n mens nie moet speel nie. Maar wanneer die wêreld om jou val en jou enigste alternatief die dood is, dan waag jy dit om waaghalsige dinge te doen.
Niël Rademan oor Suidoosterfees 2015
2015-04-28"Lewende trekklavier, marimba en koperblaasgroepe. Lyndans! 'n Kulkunstenaar, 'n flitsfees / flash mob / happening. RSG-konsert, boeke, kos en snuisterystalletjies. En nog vele meer."
Versoening in aksie. Enkele gedagtes oor die Brief aan Filemon en ons nadenke oor versoening
2015-04-28Kan Christelike brondokumente ’n sinvolle bydrae tot die soeke na versoening in Suid-Afrika lewer?
ATKV vereer bekendes in die kunste
2015-04-28Japie Gouws: "Taal en kultuur word deur die ATKV beskou as van die belangrikste instrumente om Suid-Afrikaners te help om mekaar beter te verstaan. Met hierdie toekennings wil die ATKV graag erkenning gee aan diegene wat deur middel van talente en vaardighede 'n onmisbare bydrae gelewer het tot die kunste in Suid-Afrika."
Reaksie op die Suid-Afrikaanse Ruimteagentskap se voorgestelde taalbeleid
2015-04-28"Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (die SA Akademie), rig hiermee 'n ernstige beroep op die Suid-Afrikaanse Ruimteagentskap (Sansa) om sy voorgestelde amptelike taalbeleid te hersien deur ook Afrikaans daarby in te sluit."
WF 2015: 'n Regte glimlag
2015-04-28Elke spesie het ’n swak punt. Die rede vir sy probleme. En die mens, wel, ’n mens is nie anders nie. In die jaar 2051 het navorsers bewys dat ons mense baie beter sou funksioneer sonder ons grootste swak punt: emosie.
WF 2015: ’n Nuwe begin
2015-04-28Ek is in die verkeerde era gebore. Dit besluit ek finaal terwyl ek staar na die wit mure wat my omsluit. “Mejuffrou van Jaarsveld.” Ek spring verskrik op toe ek my naam hoor. “Dankie, Jaco!” Ek is uit die tronksel nog voor die deur al heeltemal oop is.
WF 2015: Tyd wag nie
2015-04-28Oop. Alles … is … óóp. My … neus (die sintuigorgaan se naam spring in my verstand op) ruik die allervreemdste geure. Dit ruik – skóón. Skerp lig dring my oë wreed binne.
WF 2015: Buitenaardse wesens
2015-04-28“En dit is hoekom dit heeltemal onmoontlik is vir enige buitenaardse wesens om te bestaan.” Juffrou Van Heerden kyk selfvoldaan na die klas. “MARAIS!” Ek skrik wakker en vryf my oë uit. “Hmmm?” Die klas begin saggies giggel.
WF 2015: Oorlewing
2015-04-28Doef! My kop tref die baksteenmuur met ’n slag. Ek steier terug en sak met ’n kreun neer terwyl sterretjies voor my visie dans. Die ruimtewese pyl op my af. Dis verby met my.
Oor die maagdelike geboorte
2015-04-28 Daar is heelwat bespiegeling oor die maagdelike geboorte van die HERE Jesus Christus. Sommige - deur die bank ongelowiges – verwys na ander religieë se mitologie waar hulle sommer die mitologie gelykstel aan die maagdelike geboorte van die HERE Jesus Christus, maar hulle is nie in staat om aan te toon presies wanneer sulke mitologie […]
WF 2015: Die einde ... of die begin
2015-04-28Ek en my oom koop lekker kruideniersware in die winkel toe ons ’n harde gil van ’n vrou net buite die winkel hoor. Ons dink eers die vrou het seergekry. Toe ons by die winkelsentrum uitstorm, kan ons ons oë nie glo nie – ’n groot ruimtetuig hang oor die hele winkelsentrum en oor ’n hele paar huise.
