Pasgelaai
Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT
2015-01-06Laai 'n toetsvraestel vir graad 8 Afrikaans Huistaal af.
Liefde op papier: Paradyspad
2015-01-06 Was dit die gedempte melodieëVan ’n vroeg-oggend radio iewers
Of die astrante haarsliet teen my neus
Wat my wakker-bewus gemaak het
van jou ingelepelde lyf hier teen my?
US Woordfees 2015: Sanlam | LitNet-poësieslypskool
2015-01-06 Jy kan nog inskryf vir hierdie slypskool. Kom skaaf saam met Lina Spies, Ronel Foster, Danie Marais en Nini Bennett aan jou gedigte by US Woordfees 2015. Kontak LitNet teen die 11de Februarie. Lees nog besonderhede hier.Liefde op papier: Ontdekkingsreis
2015-01-06 Ons is landmeters wat mekaar se lywemet liefdevolle vingers karteer
Klas-colloquium: Skoolwiskunde in Suid-Afrika: poort of slaggat
2015-01-06 Hercules Nieuwoudt gesels oor die stand van skoolwiskunde in Suid-Afrika.Liefde op papier: Een
2015-01-06 Opgekrul in die koepel van jou armdie hele wêreld oorwin
Soos ’n fetus drywend in slaap
gevul met droom
Liefde op papier: Jy met jou oë so mooi
2015-01-06 Jy met jou oë so mooien jou liefde vir my so groot soos ‘n vlooi,
Wat kan ek maak
om jou hart te raak?
US Woordfees 2015: Letterkunde en die liefde, teks en seks
2015-01-06Bekende skrywers bieg oor maniere waarop hulle taal gee aan die dinge van die lyf.
Liefde op papier: Ek onthou
2015-01-06 Toe jy, my sprokiesboekheldin,my hart en hoop herwin het
daardie dag.
US Woordfees 2015: Poolshoogte
2015-01-06 LitNet se Poolshoogte-skrywerskongres het die stand van die Afrikaanse letterkunde ondersoek, 20 jaar ná demokrasie. Kom gesels saam oor die ontdekkings.Liefde op papier: Lyf
2015-01-06 Groen, ja dis groenjou oë – loop die pad wat
my are oor my naakte lyf gooi.
Review: WWI and the People of South Africa by Bill Nasson
2015-01-06 "The war affected South Africa in many different ways, as is expertly shown by Nasson in this gripping text. Nasson’s gift is to be able to put across sometimes heavy concepts in a way highly accessible to readers who want to know more about complex issues."LitNet Akademies-leesgoed: Heinie Heydenrych
2015-01-06 Heinie Heydenrych deel sy top leesgoed vir 2014 met LitNet Akademies.Resensie: Nuwe Stories 3
2015-01-06 "Nuwe Stories 3 is ’n boeket van nuwe stemme vir die Afrikaanse kortkuns," skryf Dewald Koen.Oor Moment – 'n onderhoud met Anna Davel
2015-01-06 "Ek kan cappuccino’s drink en nou en dan soesji eet, en daarom voel ek skatryk. Ek doen hierdie musiek ... ook omdat dit vir my betekenis aan my lewe gee en voel soos iets wat ek absoluut moet doen om asem te haal."Vonnisbespreking: Is die Moslemhuwelik nou ’n erkende huwelik?
2015-01-06In Faro v Bingham kom die vraag na die Moslemvrou se regte ten aansien van die Moslemhuwelik en die regsgevolge daarvan by ontbinding van die huwelik opnuut ter sprake. Linda Schoeman-Malan bespreek die vonnis.
Liefde op papier: Deur die jare
2015-01-06 Deur die jare het ek jou karamelJou bitterals
Jou erfgoed
Jou byster
Gesmaak
Deur liefde
