Pasgelaai

Statue poem: Marble goddess

Kholwani Ndhlovu Skryfkompetisies 2015-04-29 Marble goddess They say you are dead but I hear your message I feel your tears as you moan the previous age Oh solemn watcher and you eternal thinker When will you wake from your slumber I see you as you stand watch over us Brooding and considering Are we yet worthy of your wisdom […]

Standbeeld-gedig: Daai standbeeld

Philip de Vos Skryfkompetisies 2015-04-29

Daai standbeeld
is ’n skandbeeld.

Standbeeld-gedig: Spieëlbeeld

Bernice Saulse Skryfkompetisies 2015-04-29 Spieëlbeeld Ek lees in die Son van Rhodes se standbeeld wat geval het maar mý ding is van dié solank Cinda en haar ma-hulle in ’n hokkie in iemand se jaart moet bly en solank Sieda se tweejarige klong deur die gangsters doodgeskiet is en solank Sergio op 15 die skool gelos het en nou […]

Standbeeld-gedig: günter grass

Loammi Wolf Skryfkompetisies 2015-04-29 günter grass die digter-skrywer ets sy kykers stip gefokus op klein-burgerlike kleinsieligheid eties drywend op drolle van magsbeheptheid die rewolusie kap die adel weg ook die roem van digters en denkers al wat tel is pantsers, edikte, blitzkrieg selfs seuns en oumanne as laastes vir die loopgraaf die rewolusie vreet alles, nie net sy kinders […]

Standbeeld-gedig: entropie

Elna van Niekerk Skryfkompetisies 2015-04-29 entropie In my agterplaas vorm ek beeldjies, elkeen uniek: oom paul en gandhi jock van die bosveld ou lastig van Simonstad oorlogsponies, en cecil wat op pad na egipte kapsie maak dat hy tolgeld moet betaal – natuurlik generaal de la rey de la rey en die ry olifante by sun city en castor en […]

Standbeeld-gedig: Oom Paul se Nuwe Jaar

Tony Ridgway Skryfkompetisies 2015-04-29 Oom Paul se Nuwe Jaar Die duiwe kak nog altyd op Oom Paul se kop Die wino’s kies nog altyd meths oor goedkoop dop Proklamasieheuwel glim In die intens Noord se son Die ou Seer Duim ril Op Meintjies se Top En ek hoor ’n dun stem fluister: pasop. Dis ’n nuwe jaar Ek is […]

Statue poem: Cecil

Lettie van der Merwe Skryfkompetisies 2015-04-29 Cecil, Cecil sat on the wall Cecil, Cecil had a great fall All the king's horses and all the king's men Couldn't put Cecil together again!      

Standbeeld-gedig: Dit is more weer

Eduard Smith Skryfkompetisies 2015-04-29 Dit is more weer (en die erdwurm skryf 'n vers) Wat voltooid lyk, dra brakswaar aan die emmer wat vol is, vol is van gister se ou woorde en kluite omgedolwe draai-draai in die graf om wil en wetens lê jy nie jou hoof neer onder die vlag wat die Anglo's hier gehang het nie. […]

Standbeeld-gedig: Beelde maar net beelde

Johan Ferreira Skryfkompetisies 2015-04-29 Beelde maar net beelde Julle kyk oor ons uit in die nag en dag, waar die geboue, skeidsmure jul bewaar. Verewig in brons roep jul stemme uit, in die hoop dat geslagte sal onthou. Helde gegiet op perde, gereed, gewapend om die vyand te verslaan oor ver verlate vlaktes. Oom Paul statig en denkend; as […]

Standbeeld-gedig: Standbeelde

Letitia August Skryfkompetisies 2015-04-29 Standbeelde Dit word uitgebeeld Vertoon vir die nasie van die land In museums vir die nageslagte Buite geboue waar die kinders die geskiedkundiges, helde, vegters van ons land kan sien. Skokkend het ons eie mense dit verkleineer Waarheen is ons nasie op pad? Wees trots op die kunstedeel van ons geskiedenis. Bewaar hierdie STANDBEELDE!  

Standbeeld-gedig: Herinnering van klip

Marietjie de Vries Skryfkompetisies 2015-04-29

Verskuilde verlede agter klip gelaat
Die herinnering van getuies wat was
Niemand sal verstaan die tree wat jy neem
Die spore lank vergete opgepas

Standbeeld-gedig: Oorlog is vir die voëls

André van der Merwe Skryfkompetisies 2015-04-29 Oorlog is vir die voëls in standbeeld het perd en ruiter midde-galop versteen heroïes met wappermaan en pluim 'n trots berede aggressiemoment word nou lustig bekak deur nestende stadsduiwe sonder die nodige respek vir patriotiese moord  

Tien vrae: Anzil Kulsen oor 'n Hart vol sand

Anzil Kulsen, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2015-04-29

"Die antwoord is eenvoudig: ek moet sin probeer maak van  alles wat kwel, en alles wat ek sien en hoor."

Standbeeld-gedig: Die skending van Andrew Murray se standbeeld

Paul le Roux Skryfkompetisies 2015-04-29 Die skending van Andrew Murray se standbeeld O man van God, u sit en tuur Na waar die oggendstond verrys U oë op u God gerig Op soeke na sy paradys Aan vryman en kneg Het u verklaar Gods wil en reg In hierdie verre land Maar soos u Heiland in dae van weleer Moes […]

Standbeeld-gedig: GA Maqula 1869

Liesl Hugo Skryfkompetisies 2015-04-29 GA Maqula 1869 By die veepos is haar graf, tussen bos en Karooprag lê sy sag  Tussen Perdebos en Mooipleisterbos het hulle jou gelos Onder Spitskop net agter Goliat se Ghoen staan die veepos Dag vir dag onder merinopoot in diep sloot lê jy sag en wag Jou broodkniehande op bors gevou vroeg in die […]

Spel en die spelende mens in Die sneeuslaper (Marlene van Niekerk), Klimtol (Etienne van Heerden) en Wolf, Wolf (Eben Venter)

Adéle Nel LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2015-04-29

"Binne die konteks van spel in die literêre teks moet die leser bereid wees om, soos die skrywer, die derde ruimte, die tussengebied van die speelwêreld, te betree."

Resensie: Narokkong deur Riël Franzsen

Joan Hambidge Resensies 2015-04-29

"Dit  is 'n bydrae tot die genre van siektepoësie in Afrikaans."

Groen ekonomie kan die planeet red

Jean Oosthuizen, Elwil Beukes Onderhoude 2015-04-29

Die wêreld staan voor ’n ekonomiese keuse wat die toekomstige welstand van die hele mensdom kan bepaal. Is die katastrofale gevolge van die aarde se oorbenutting dalk nader as wat ons dink?

Suidoosterfees 2015: Eerste feesfoto's

LitNet Suidoosterfees 2015-04-29

Suidoosterfees 2015 neem die Kaap op horings. Niël Rademan het pas oor die fees gesels en hier deel hy van sy eerste feesfoto's.

Strydkamer moet die land van duisternis red

Jean Oosthuizen, Christo van der Rheede Onderhoude 2015-04-29

Die elektrisiteitskrisis kos die land elke maand miljarde rand. Baie Suid-Afrikaners verkeer letterlik en spreekwoordelik in die duister oor die land se energiesituasie. Jean Oosthuizen het met Christo van der Rheede gesels om uit te vind hoe ernstig die situasie is en hoe dit die ekonomie raak.

Top