Pasgelaai
Verandering van vrou na man - voor en na foto's
2015-08-04 Hierdie foto’s toon vrouens toe hulle nog as vrouens voorgekom het, en daarna as mans. Die kontras op die vrou is meer gewelddadig as wat ’n mens dit sou ondervind het in die geval van man tot vrou. Hierdie foto’s toon ook die mag van steroids op die menslike liggaam, […]
Quentin Krog, Ballade vir 'n enkeling-regisseur: "Die filmbedryf is ’n heel ander soort dier"
2015-08-04"Terugskouend sou ek waarskynlik gehou het van dit waarvan elke regisseur in die wêreld sou hou met hul afgehandelde produkte (behalwe miskien Stanley Kubrick), en dis meer tyd."
By die dood van Cecil die leeu
2015-08-03"Is trofeejag nie net 'n verskoning vir 'n vinnige geld in jou sak onder die vaandel van 'natuurbewaring' nie?"
TT Cloete – 'n Memoir
2015-08-03Rensia Robinson skryf oor "die vormende digterlike intellek van TT Cloete".
Woman's Day 2015: Hannelie Coetzee at The Awesome Women's Exhibition
2015-08-03Why did Hannelie Coetzee burn a 5 ha artwork into the grassland?
Onderhoud: Skeppende Inkleurboek (Ontspanningsterapie vir besige mense)
2015-08-03"Vir my is mindfulness die moontlikheid om onverskrokke te kan skep of om onverskrokke deel te word van ’n skeppingsproses, op ’n realistiese of op ’n verbeeldingsvlak."
Deon Meiring: "Ek het gefokus op eenvoud en lirieke"
2015-08-03"In die middel van een van ons liedjies, 'Vrede', het daar ’n bakleiery uitgebreek in die gehoor tussen mense van die koshuis waarin ek was en ’n ander koshuis. Dit alles terwyl ek my hart uitsing oor 'vrede'. "
Superheld
2015-08-03 Ek wens dat ek die wêreld met ’n enkele inkantasie kon verander. Nie die héle wêreld nie; dit sou bloot aanmatigend klink. Nee, mý wêreldjie. Ek sou van myself ’n beter observeerder wou maak. My medemens met groter gemak sou wou kon verstaan. Sonder die huidige gespartel, misverstand en noodwendige selfsug wat so eie is […]
Aan opvoeders PG18
2015-08-03 Dit is baie onaangenaam en 'n verleentheid vir kinders om te leer dat hulle in sonde ontvang en gebore is. Kan dit nie gelaat word tot hulle groot is nie? CM
Gustav Klimt, Edvard Munch en Alma Mahler
2015-08-03"Hoeveel beter sou Mahler nie as komponis gevaar het as hy nie met die egosentiese, histeries-neigende, alkoholistiese Alma getroud was nie?"
Teaterresensie: West Side Story by die Kunstekaap
2015-07-31"West Side Story is skouspelagtig. Gaan kyk dit om te ontvlug én om na te dink."
1915–2015: 'n Eeu ná Albert Einstein se relatiwiteitsteorie
2015-07-31As dit nie vir Einstein was nie, het jou GPS-toestel en TV nie gewerk nie. Hoe dan so?
Dagdromery
2015-07-31 Ek kan skaars glo dat ek eens 'n kind was wat lustig rondgehardloop en gespeel het, en 'n jongman wat nagklubs toe gegaan en jolig gedans en gedrink het tot die son opkom. Vandag is ek bejaard, my bene is styf van die artritis en my skouers pyn as ek my draai. Dis asof ek […]
Teaterresensie: Wie's bang vir Virginia Woolf?
2015-07-30"Om soveel seerkry, vernedering en woede in Afrikaans te sien en hoor, het hernude trefkrag."
Huldeblyk: TT Cloete
2015-07-30"Tog gaan dit nie net om wat 'n mens doen nie, maar juis en veral oor hoe jy dit doen. Dit is dan ook vir die kwaliteit, die styl en die aard van sy werk en lewe wat TT Cloete onthou sal word."
Clover Aardklop se toneelprogram dek wye spektrum
2015-07-30Feesgangers het pryswennerproduksies, groot name, klein juweeltjies en debuutproduksies om uit te kies.
Literêre reus oorlede
2015-07-30"Sy veelsydige digterskap en groot talent is ook geopenbaar in sy deelname aan die beryming van die psalms – hier het hy ’n onskatbare bydrae tot die Afrikaanse geestelike liedereskat gelewer."
A critical investigation of the function of biomusicological elements in Wilken Calitz’s 2092: God van Klank (2092: God of Sound)
2015-07-30"The biological evolutionary framework evoked in the play, with music as an inherent trait of humans, is undermined by the premise that the ability to make music can be completely suppressed in a society and can somehow vanish from the genetic make-up of humans. In Calitz’s dystopia there is no hope and music eventually have no power."
’n Kritiese ondersoek na die funksie van biomusikologiese gegewens in Wilken Calitz se 2092: God van Klank
2015-07-30"Die sterk reaksie wat 2092: God van Klank ontlok en die gewildheid van die stuk by ’n gesaghebbende Afrikaanse kunstefees soos die Woordfees, wys dat Calitz se toneelstuk oor die beheer van musiek ’n gevoelige snaar aanraak in ’n tyd wat gekenmerk word deur Afrikaners se kulturele angs."
