Pasgelaai

Oom Paul

Shane Jansens van Rensburg Skryfkompetisies 2015-05-11

Silently he stands and stares

Beeld uit die verlede

Christo Meyer Skryfkompetisies 2015-05-11

Jou kop weier om links of regs te draai ...

Van mens tot standbeeld

Karina Bosch Skryfkompetisies 2015-05-11

Vasgevang in 'n gedaante van klip of metaal ...

Seutats

Samukelo Gambushe Skryfkompetisies 2015-05-11

I told them to mount icons on the pedestal ...

Lewende en dooie standbeelde

Danie Schoeman Skryfkompetisies 2015-05-11

In 'n Duitse voertuig kom hy aan ...

Standbeelde

Janine Botha Skryfkompetisies 2015-05-11

gedagtes slingerloop deur spoke ...

Standbeelde

Alida Marais Skryfkompetisies 2015-05-11

Marmeroog, van hoog-geleerd ...

Gegrond

Dalet Spies Skryfkompetisies 2015-05-11

Wit verf spat oor woorde ...

Modderpad

CM SêNet-briewe 2015-05-11 Vir die sondeskeppers is die lewe 'n reis na 'n heerlike gat in die grond.   CM

Vir Angus oor politiek en linguistiek

Jan Rap SêNet-briewe 2015-05-11 Beste AngusEk verwys na jou kommentaar onderaan my brief van 5 deser. Jammer oor die skrik wat ek jou op die lyf gelaai het met ‘deser’. Ek het die brief geplaas einde April en een of ander elektroniese drukkersduiwel het dit so bewimpel dat net die eerste paragraaf toe gestuur is. Gelukkig het webvoet besef […]

WF 2015: GMR: gevorderde mensgedrewe robot

Theon Wiese Kuberklas Kreatief 2015-05-08

Dit is stil. Logan voel hoe die bloed teen sy voorkop afdrup. Die stuurkajuit is pikdonker. Sy GMR-pak het alle kragtoevoer verloor. Hy kan glad nie sy linkerarm voel nie. Dan, skielik, tref iets hom hard van voor af. Hy kyk op deur die voorruit. Daar staan die MIG MK6 voor hom.

WF 2015: Om 'n hart te hê

Telisa Lombard Kuberklas Kreatief 2015-05-08

Die geneurie van elektroniese toestelle dring tot my onderbewussyn deur. Die lug wil-wil herinner aan skoonmaakmiddels. My ledemate voel swaar en metaalagtig. ’n Oorweldigende hoofpyn klop in my skedel. Stadig fladder my ooglede oop. Die spierwit kamer is vreemd.

WF 2015: Die eksperiment

Willie Robbertse Kuberklas Kreatief 2015-05-08

Dit het alles dertien jaar gelede gebeur, net na my 16e verjaarsdag. Dit is die laaste Vrydag van graad 10 en ons klas rumoer uitbundig. My vakansieplanne is agtermekaar. Ek gaan by my oom kuier terwyl my ouers oorsee reis en my twee beste vriende, Michael en Travis, kom saam. 

WF 2015: Wanneer kunsmatige intelligensie wen

Mari Spangenberg Kuberklas Kreatief 2015-05-08

Anna swaai haar kop verskrik in die rigting van die bloedstollende gille. Een minuut en vyf-en-veertig sekondes op haar arm. Sweet tap in watervalle by haar gesig af asof iemand ’n kraan bo haar kop oopgedraai het.

WF 2015: Bekende onbekendheid

Zoe Salzwedel Kuberklas Kreatief 2015-05-08

Dit álles voel só bekend. Hierdie plek. Hierdie spesifieke oomblik. Die lug wat ek diep in my longe inasem. Ek kyk na die wêreld om my. Hierdie nuwe wêreld van my.

WF 2015: Dromer

Jane van Zyl Kuberklas Kreatief 2015-05-08

Ek dink Karel is kwaad vir my. Hy het begin verdwyn. Ek het al rondom my gevra of iemand iets weet, maar niemand kon my enigiets sê nie. Hulle het net hulle koppe simpatiek geskud.

WF 2015: Die uurglas van tyd

Luvrendo Meyer Kuberklas Kreatief 2015-05-08

Biep-biep .... Die geluid van die hartmasjien wat ’n man sewentig jaar aan die lewe moet hou. Doep, doep, doep – sy hart begin klop en lewe pols deur sy are. ’n E-bot buk oor hom en vra na sy saam. 

WF 2015: Die toekomstige oog

Shuneez Flink Kuberklas Kreatief 2015-05-08

Piet Vermaak is besig om ’n koerantberig oor die stakings in Suid-Afrika te lees op sy agterstoep. Maar Klaas Vakie het nie ’n maatjie om saam mee te speel nie.

WF 2015: Die toekoms

Helette Steenkamp Kuberklas Kreatief 2015-05-08

Die dag sal kom wanneer alles rondom jou gaan verander. Alle aspekte van jou lewe waaroor jy elke dag beheer het, sal teen jou draai. Met die tegnologie wat so vinnig vorder, sal kunsmatige intelligensie binnekort ontwikkel.

Onderhoud: Coenie de Villiers oor 'n Ander wêreld

Coenie de Villiers, Naomi Meyer kykNET Portaal 2015-05-08

"Dis onderwerpe wat so effe aweregs is, maar wat  my interesseer. Ons vang vis saam met die oorblywende handlynvissers van die  Weskus, ry langafstand saam met trokdrywers, bly saam met boemelaars en  bergies, bring nagte saam met noodwerkers deur."

Top