Pasgelaai

TWEE: "Ons gaan nou gooi – dis tyd"

Henry Cloete Musiek 2015-05-13

"Op die ou end wil ’n mens eerlikheid behou, maar jy wil ook geen mense vervreem nie. So om hardegat te wees en mense te vervreem om ’n kleiner nismark gelukkig te hou, is beslis nie die beste besigheidsbesluit nie. So ons moet nog daaroor dink en kyk hoe ons dit gaan benader."

Resensie: Krismis van Map Jacobs deur Adam Small

Danie Botha Teater 2015-05-12

"Die spelers se spraak is duidelik; hulle  bewegings is doelgerig en verras ook. En deurgaans gló jy in hulle. Want hulle  spel is werklik deurleefd; hulle ís die karakters."

Resensie: Die potlooddief se bruid en ander stories

Maryke Roberts Resensies 2015-05-12

Die potlooddief se bruid en ander stories is "sielvolle vertellinge oor mense wat jou anders na jou  geliefdes laat kyk".

Tien vrae: Fanie Viljoen oor Prooi

Naomi Meyer, Fanie Viljoen PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2015-05-12

"Die  jagter weet natuurlik hy jag, maar die prooi weet nie of hy of sy gejag word nie.  Dit help om die spanning snaarstyf te span."

Franschhoek Literary Festival 2015: Eight international authors and why you should see them

Karin Schimke Books and writers 2015-05-12

Karin  Schimke looks at who's who in the internationally flavoured programme at this  weekend's Franschhoek Literary Festival.

Libris Literatuur Prijs 2015 voor Adriaan van Dis

Hendrik-Jan de Wit NeerlandiNet 2015-05-12

"Dat dit boek je  als lezer vasthoudt heeft veel te maken met de menselijke complexiteit die Van  Dis zijn personages heeft meegegeven. Geen van hen is eenduidig of doorzichtig.  Nee, zij zitten vol contradicties, dubbelzinnigheden en leugens."

Geluk om die draai

CM SêNet-briewe 2015-05-12 So hier en daar is daar iemand wat besef dat sy of hy nie aan die doodsvrees van die massa gebonde is nie, en volledig kan bestaan.   CM

Wanneer word genoeg te veel?

Hennie Fritz Skryfkompetisies 2015-05-12 Daar is ’n klomp mites en vooropgestelde gedagtes en vooroordele wat die werksmark beïnvloed. Sommige kleinsake-eienaars sal die standpunt huldig dat hulle nie ouens wat gholf speel sal aanstel nie. Ander base, sal weer die ou wat met sy gholfkarretjie in die kattebak saamry, juis aanstel. Dieselfde legendariese benadering geld vir die aanstelling van uitgetrede […]

Cobus, Max en Flip

Jan Rap Skryfkompetisies 2015-05-12 Ek luister nou die dag ’n besprekinkie raak op Monitor – Cobus Bester gesels met twee gaste naamlik Flip Buys en Max du Preez oor die krisisberaad van die Solidariteitsbeweging die vorige naweek. Cobus vertel in ’n stadium vir Flip dat ‘die mense sê’ (of was dit nou ‘van die luisteraars sê’, ‘n ou laai […]

Donker geëts

Franselize Rossouw Skryfkompetisies 2015-05-11

'n donker standbeeld ...

Klipheld

Nicolette Fouldien Skryfkompetisies 2015-05-11

Uit bloedgrond gebore, gevoed deur trane van die volk ...

Ozymandias herbesoek

Hennie Nortje Skryfkompetisies 2015-05-11

‘n Vlugteling uit sy vervreemde land ...

Drome van gister

Mary Mouton Skryfkompetisies 2015-05-11

Kyk in ons harte, kyk na ons oë, sien julle ons, hier waar ons staan in bronsvorms ...

#Je suis Saartjie

Richard Higgs Skryfkompetisies 2015-05-11

Ceci n’est pas une Hottentotte

Afrika-kind

Melody De Winnaar Skryfkompetisies 2015-05-11

(Tweede Taalmonument)

Beeld wat bly

Michèle Meyer Skryfkompetisies 2015-05-11

Wanneer die fondamente kraak ...

[tussen hakies (oor monnemente gepraat)]

Fanie Olivier Skryfkompetisies 2015-05-11

ons maak mos maklik monumente; skep oornag ...

Gesneuwel

Stefani de Villiers-Serfontein Skryfkompetisies 2015-05-11

die houe tref my ...

Separated

Raymond Fritz Skryfkompetisies 2015-05-11

Altogether separated ...

LitNet: Jou teater

LitNet Nuusbrief 2015-05-11 Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here te view this newsletter online.    
Top