Pasgelaai
Foto's: US Woordfees stel nuwe kortverhaalbundel bekend
2015-07-27Vrydag het 'n groep skrywers en joernaliste bymekaar gekom by die Lanzerac Hotel op Stellenbosch. By dié geleentheid is gesels oor die sukses van die US Woordfees se WOW-projek en is 'n nuwe jaarlikse projek, die Woordfees-kortverhaalbundel, bekendgestel.
Wenners aangekondig: Wie's bang vir Virginia Woolf? by die Fugard
2015-07-27LitNet gee in samewerking met Saartjie Botha en die Fugard Teater twee stelle dubbelkaartjies - vier kaartjies - vir die 8ste Augustus 2015 se vertoning van Wie's bang vir Virginia Woolf? by die Fugard Teater in Kaapstad weg. Hier is besonderhede oor hoe om in te skryf.
Boekresensie: Bambaduze deur Derick van der Walt
2015-07-27"Derick van der Walt is nie bloot besig om jong lesers te verlei tot die lees van meer gesofistikeerde fiksie nie. Hy skrýf dit reeds: goeie, betekenisvolle, literêre tekste, en hy skuur dus sodoende met gemak skouers met die grotes."
Portrette in ink: Frazer Barry en Churchill Naudé
2015-07-27Kyk na Tinus Horn se inksketse van musikante Churchill Naudé en Frazer Barry.
Ons anonieme dog betroubare vriend Crito
2015-07-27Ek is verbaas om te sien dat Joan Hambidge Crito se resensies oor resensies lees ...
Helderheid en magnitudes van hemelligame asook Kobus de Klerk se kluitjie
2015-07-27 Die helderheid van hemelligame word in ‘magnitudes’ aangedui. Die stelsel dateer ongeveer 2 000 jaar terug en word toegeskryf aan die Griekse sterrekundige Hipparchus terwyl sommige meen dit was die Alexandrynse sterrekundige Ptolemy. Volgens dié metode is sterre in ses groepe ingedeel ooreenkomstig hulle grote (oënskynlike helderheid is destyds met grote verwar omdat algemeen aanvaar […]
Spelling is nie kinderspeletjies nie
2015-07-24Skryf ek die woord los of vas? "Maklik! Skryf ʼn hutsteken (#) voor die woord en skryf dan alles vas! #maklikereël."
Die FOXP2-geen. So, taal is in ons gene?
2015-07-24Die aankondiging van die ontdekking dat mutasies van die FOXP2-geen verantwoordelik is vir spraakgebreke by die familie, wat in die mediese literatuur bekend gestaan het as die KE-familie, het ʼn hewige debat ontketen ...
Onderhoud oor Harlekijn en de Zuid-Afrikaanse Dagen: 29 en 30 Augustus
2015-07-23Karin Hougard: "Die fees word geopen deur die bekende Nederlandse kabaretkunstenaar Claudia de Breij. Suid-Afrikaners wat optree, is Coenie de Villiers, Jannie du Toit, Anna Davel, Luna Paige, Andries Bezuidenhout, Joshua na die Reën, Pops Mohamed, Jaconell Mouton (begeleier) en ek."
Post-Mandeladag: jou 67 taalminute
2015-07-23"Maar om ‘n ander se taal aan te leer beklee jou met mag, want nie alleen verstaan jy wat hy praat nie, deur sy taal te verstaan, leer jy ook hoe sy kop werk, en wat sy hartsbegeertes is."
USAN 2016: Kongres vir jong navorsers
2015-07-23Die US Departement Afrikaans en Nederlands bied vanaf 19 tot 21 Januarie 2016 hul tweejaarlikse kongres vir nagraadse studente en jong navorsers aan. Sperdatum vir voorleggings: 31 Julie 2015.
Interview and programme: Schreiner Festival 2015, Cradock
2015-07-23"It is small and intimate and a fabulous way to meet and mingle with famous writers from all over the world!"
JM Coetzee’s "The Vietnam project"
2015-07-23"Coetzee illustrates through microcosm (the destruction of one man) the inefficacy and cost of the Vietnam War."
SABF 2015: Afrikaanse program
2015-07-23Die SA Book Fair vind vanjaar vir die eerste keer in die Turbinesaal in Newton, Johannesburg vanaf 31 Julie tot 2 Augustus plaas. Boekuitstallings deur uitgewers word aangevul met ’n reeks skrywersprogramme deur meer as 100 skrywers.
