Pasgelaai

Vrystaat Kunstefees | Arts Festival | Tsa-Botjhaba

Ricardo Peach, Steyn du Toit Feeste 2015-07-14

"As one pages through this year’s theatre and live performance programme options, what emerges is a diverse selection of debut works that point towards Peach’s more contemporary alternative, yet still accessible, vision for the festival's future."

Probleme bolangs

George Bekker SêNet-briewe 2015-07-14 Het nie vandag lus om oor die winterweer of ander koeitjies en kalfies te skryf nie. Soos die ou dominee gesê het dis nie nou my toeleg nie. Wil oor die Siekte-industrie en 'n spesifieke afdeling daarvan skryf. As iemand aanstoot neem is hy of sy welkom om te reageer want dit bring ons op […]

Uitwysing van rugbyspelers

Pieter Kolver SêNet-briewe 2015-07-14 Ons kla gereeld dat NZ/AUS-spelers met moord wegkom in tuiswedstryde omrede hul eie derde skeidsregters hul foute oorsien en sodoende word hul ook nie benadeel om moontlik geskors te word vir ’n volgende wedstryd(e) nie. Is dit nie wat met Jannie du Plessis gebeur het Saterdag na hy vir Bakkies met die skouer geloop het […]

Geloof en fisiese kontrole ... volgens Kobus de Klerk

Dirk Rigter SêNet-briewe 2015-07-14 Op 2 Julie verduidelik Panda (Venus en Jupiter in die aandhemel) hoekom dit gelyk het asof die twee planete baie na aan mekaar was. Ons resident spiritueel-intelligente wetenskaplike, die nimlike Kobus de Klerk gryp onmiddellik die geleentheid aan om weer eens sy optiese illusie-teorie oor Jupiter se mane kwyt te raak. In sy kommentaar deklameer […]

Onderhoud: Musikant Schalk van der Merwe oor die Republiek van Zoid Afrika

Schalk D van der Merwe, Naomi Meyer kykNET Portaal 2015-07-13

"Die Republiek van Zoid Afrika was 'n absolute fees om deel van te wees. TV is maar 'n langdurige affêre, maar dit was ‘n voorreg gewees – die legendariese gaste (bly kyk, mense, daar is legendes op pad) saam met wie ek die geleentheid gekry het om te speel was ‘n hoogtepunt."

Resensie: Skadu oor die sonwyser deur Kobus Lombard

Susan Smith Resensies 2015-07-13

"Die digter maak, soos in sy vorige drie bundels, gebruik van ’n sober, gestroopte aanslag. Die gedigte in hierdie bundel is eweneens deurlopend kort (soms net vier reëls) en is gestruktureer deur ’n kort daarstelling van ’n bepaalde beeld, opgevolg deur ’n fokus op die slotreël of -reëls waarin ’n verdieping of insig aangebied word."

Kerke dop die gaytoets

Jean Oosthuizen Geestelik 2015-07-13

"Skrywers, digters en sangers slaag baie beter as die kerk daarin om homofobiese vooroordele te ontmasker en mense anders te laat dink."

Aangeklamde uiltjieknippende regter

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-07-13

"Daar was heelparty klagtes teen regter FitzPatrick, onder meer dat hy sy plig sou versuim het deurdat hy die openingsdag van die rondgaande hof op Oudtshoorn, 24 Maart 1877, sou uitgestel het sodat hy 'n plesiertog na Knysna kon onderneem."

Doller as kopaf

CM SêNet-briewe 2015-07-13

Dit begin nou baie duidelik word ...

Agter elke bos

CM SêNet-briewe 2015-07-13

'n Illusie-deskundige ...

Boekresensie: Die jaar toe Emma begin kook het deur Ilse de Korte

Mila de Villiers Resensies 2015-07-10

"Die jaar toe Emma begin kook het pas gerieflik in sy eie kategorie in: Afrikaanse chicklit vir enige Merlot-drinkende kosfundi en boekliefhebber op soek na spitsvondige en lekker vakansieleesstof. Emma is annie brand!"

Decolon i sing Wits - an act of epistemic disobedience

Aryan Kaganof, Naomi Meyer English 2015-07-10

"It is hard to decolonise because it is quite difficult to understand what 'colonised' means, especially when you're colonised. For this reason I prefer to think of what happened in this country in terms of kidnapping."

LitNet: Jou siembamba

LitNet Nuusbrief 2015-07-10

Hierdie week fokus LitNet se nuusbrief op kinder- en jeugboeke.

Springbokafrigters vervolg ...

Francois Williams SêNet-briewe 2015-07-10 Kyk, ek is nou nie dom genoeg om te seg dat ek myselwers die Bokkiespan kan vat en dan die Koppie loop vat daar in Ingeland later die jaar nie...MAAR, ek is slim genoeg om te seg dat as ek die Vrystaat kon vat WB toe dan sou ek 'n wen wou voorspel!Hier is my […]

My naam is Februarie

Diana Ferrus Seminare en essays 2015-07-09

Diana Ferrus skryf ’n gedig oor herkoms: "Toe is dit my beurt en ek lees die gedig vir die gehoor, maar ek lees dit meer vir my ma, my pa, my oumas en oupas en al die mense wat ek geken het met hulle donker velle en dik, kroes, swart hare."

Dunner woordeboeke

CM SêNet-briewe 2015-07-09 As abstrakte woorde uit die woordeskat geweer word, kan daar meer ruimte gelaat word vir die verstand.   CM

De Villiers se rugby-comeback

Pieter Kolver SêNet-briewe 2015-07-09

Oor die laaste twee maande of so, lees/sien mens die volgende in die media:

Meer as net koue

Tiens SêNet-briewe 2015-07-09

Toe ek jonk was, het ek 'n hele aantal kere duimgegooi ...

Filmverse 2-werkswinkels vir animeerders

LitNet ATKV-Portaal 2015-07-08 Filmverse is 'n reeks animasiefilms van Afrikaanse gedigte, vervaardig deur die ATKV in samewerking met Fopspeen Moving Pictures.  In 2014 is daar 12 films van 'n seleksie Afrikaanse gedigte gemaak. In 2016 word hierdie uitsonderlike projek voortgesit, met 'n nuwe reeks gedigte.  Die eindproduk is 'n DVD met die films wat nie alleen as leerhulpmiddel […]

WF-kompetisie 2015: Wat sê die wenners?

LitNet Kuberklas Kreatief 2015-07-08

Lees wat die wenners van die Wetenskapfiksiekompetisie sê oor hul pryse.

Top