Pasgelaai
Haikoes uit Poznań
2015-05-27Antoinette Klein deel haikoes wat sy die afgelope anderhalfjaar in Poznań, Pole geskryf het.
Onderhoud: Theunis Engelbrecht oor Papegaaislaai
2015-05-27"Ja, dit lyk inderdaad of hierdie mens-onterende waardes nog steeds algemeen voorkom – nie net in Suid-Afrika nie, maar oral in die wêreld. Daar is baie verregse, hiperkonserwatiewe groeperinge met ’n Middeleeuse mentaliteit."
Die DA en Mmusi Maimane
2015-05-27"Die DA is met Mmusi Maimane op dieselfde plek as wat die Britse Arbeidersparty in 2010 met Ed Miliband was – tussen die duiwel en die diepblou see."
Opening of Sur-face solo art exhibition at D-Street Gallery
2015-05-27You are invited to the opening of Elizabeth Miller-Vermeulen's solo art exhibition at D-Street Gallery in Stellenbosch on the 28th of May 2015 at 18:30.
Filmresensie: Wys Treurgrond dalk elke Suid-Afrikaner wat hy reeds glo hy weet?
2015-05-27"Treurgrond is uiteindelik ’n soort ontstellende Rohrschach-toets wat jou eie oortuigings en identiteitspolitiek aan jou terug-eggo."
Ope brief aan my wit broer en swart suster
2015-05-27Waar het ons reënboognasie verkeerd gegaan dat ons nou dieselfde gesprekke voer wat voor 1994 gevoer was, hierdie keer sonder die benefit van nugtere, versoenende leierskap?
Heuning: "Ons laat die gehoor besluit"
2015-05-27"Met ons tweede album was ons baie meer betrokke met die skryf van die album en het dus ons eie stempel sterk daarop afgedruk. Countrymusiek sal altyd ons basis bly ..."
Karen Zoid: "Ek was lus om weer in Engels te skryf"
2015-05-27"Dit is vir my as kunstenaar belangrik om nie net vir my eie Afrikaanses te sing nie. Wat is die punt daaraan om net deur jou eie mense verstaan te word?"
Boekresensie: Die groot Boere-ontsnapping deur Willie Steyn
2015-05-27"Willie Steyn was een van 600 Boerekrygsgevangenes wat in 1900 na die Diyatalawa-kamp op Ceylon gestuur is. Steyn en vier kamerade het egter nooit daardie kamp bereik nie."
Verknogte knegte
2015-05-27 Vir eeue gebonde aan illusies van helle en hemels, is daar 'n stormloop om niks te wees nie. CM
die dinge wat ek gedoen het toe ek dood was
2015-05-26"toe ek dood was,
was die lewe een groot stryd om oorlewing."
Boekresensie: Mara deur Lisette van de Heg
2015-05-26"Mara is ’n pragtige boek, vol verdriet en wroeging, maar nie sonder humor nie."
Interview: Darrell Roodt on Treurgrond
2015-05-26Treurgrond is definitely a hot potato. Casting Steve might, as you suggested, give the (false) impression that this is right-wing propaganda. It is not.
Tessa Dowling on the Funza Lushaka bursaries
2015-05-26"So Chumani Maxwele is correct: we South Africans who are not first-language speakers of African languages need to lose our arrogance, our feelings of superiority and our fear of making fools of ourselves, and learn what it is like to flounder in a language that is not our own, but still make sense."
Die invloed van elektroniese media en die totstandkoming van ’n nuwe sosiale paradigma in ’n onlangse Afrikaanse jeugroman
2015-05-26Die artikel ondersoek na die invloed van moderne elektroniese media en die totstandkoming van ’n nuwe sosiale paradigma in Die verdrinking van Josua van Eden deur Carina Diedericks-Hugo.
Onderhoud: Debuutpryswenner van Groot Afrikaanse Romankompetisie 2015
2015-05-26"Is almal nie maar op een of ander stadium in hul lewe, hoe kortstondig dan ook al, randfigure nie? Almal het ’n bepaalde konteks waar hul deel van die binnekring sal voel, en dan weer ’n ander konteks waarbinne hulle sal hap na wind."
Nuwe boeke by LAPA: Mei 2015
2015-05-26 LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Mei. Prooi Fanie Viljoen ISBN: 9780799375169 Fanie Viljoen het in 2014 twee opspraakwekkende tekste gelewer: Pleisters vir die dooies (oor ’n skoolskieter) en toe Uit (oor ’n gay seun se soeke na aanvaarding). In afgelope twee jaar het sy naam meer as vyftig keer op […]
Tien vrae: Rudie van Rensburg oor Judaskus
2015-05-26"Wat wel uitdagend in Judaskus was, was dat Kassie, ’n gebore alleenloper en allermins jou tradisionele romantiese held, aan die swymel begin raak oor ’n aantreklike nuwe buurvrou. Dit was ’n splinternuwe kinkel wat ek nie voorsien het toe ek aan die manuskrip begin skryf het nie!"
Afrika se dag
2015-05-26 Die draadloos en die kalender in my dagboek vertel ons dat dit Afrika-dag is. Die wekroep en soms noodkrete van stemme uit die kulturele wildernis van mense en organisasies soos Dan Roodt, AfriForum, Steve Hofmeyr en selfs die Noordwes se gunsteling Mulder-gesin, bepleit die soewereine reg van een van Afrika se jongelinge; die regte van […]
